Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeaView Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 24 resensies vir SeaView Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jannelise W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannelise W

Perfek vir 'n wegbreek, pragtige uitsig en plekkie.

Die plek was baie netjies. Die gasheer was baie behulpsaam. Kom enige tyd op 'n knoppie druk. Baie veilige area en die uitsig oor die see was asemrowend. Ons sal baie weer daar wil tuisbly. Baie dankie.

Jannie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie B

Dannabaai is beslis 'n besoek werd. Strand 2 is naaste, mooiste en naby.

Pragtige mooi woonstel, skoon, ruim, alle items om verblyf aangenaam te maak. Alles werk 100%. Eienaar baie behulpsaam en vriendelik. Helling af en trappe op kan moeilik wees vir sommige mense, ons al diep in die sestig het dit maklik hanteer self met af en op pak. Die uitsig vergoed heeltemal daarvoor, see, dolfyne en privaat.

SeaView Cottage se terugvoer

Dankie Jannie, julle is altyd welkom.

SeaView Cottage
Lucy B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy B

Great value and great view from cottage.

Seaview Cottage has everything one needs for a breakaway - great sunrises and sunsets from the spectacular view.

Ilse S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse S

Rustig, stil, mooi, natuur, gemaklik.

Baie gerieflik, mooi dekor en 'n pragtige stoepuitsig. Baie netjies, skoon en modern.

SeaView Cottage se terugvoer

Baie dankie Ilse, julle is altyd welkom terug as julle weer na ons kant toe kom.

SeaView Cottage
Theo V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V

Pragtige see-uitsig, rustige omgewing en netjiese woonstel.

Ons het heerlik ontspan in die goed toegeruste, ruim en skoon woonstel. Sal beslis weer daar gaan vakansie hou. 'n Tuimeldroër sou handig te pas kom om klere en handdoeke droog te kry gedurende die kouer en natter seisoene van die jaar.

SeaView Cottage se terugvoer

Baie aangename en bedagsame gaste, enige tyd weer welkom by ons.

SeaView Cottage
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Mariana N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana N

Mooi uitsig, netjies en modern.

Lekker gekuier, wifi opvangs was 'n groot probleem. Die stegie om af te gaan na die woonstel se trapingang was baie steil en bietjie ongemaklik veral as dit nat is. Het ook glad nie die gasheer gesien nie.

SeaView Cottage se terugvoer

Hallo Mariana, Jammer ek kon julle nie sien nie, ek was weg vir werk in Durban die week.

Groete
Christo

SeaView Cottage
Debby B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Debby B

Absoluut aaklig! Onbeskofte en oneerlike eienaar.

Geen wi-fi of TV vir hele tyd van verblyf nie. Eienaar onbeskof en oneerlik. Twee handdoeke, 2 stoepstoele vir 3 gaste. Motor onveilig. Toegang baie steil. Naby niks. Plek vol muf en krake, verf dop af. Hou verby vir my!

SeaView Cottage se terugvoer

Dis vreemd dat al die ander gaste altyd baie goeie resensies gee vir presies dieselfde plek, en die gas vind met alles fout. Ek glo hy sal nerens tevrede wees nie. Hy het alles gehad wat 'n gas normaal weg kry, plek is netjies en skoon en alles is daar wat standaard gebied word teen 'n baie goeie tarief. Net toe ek nie vir sy seun beter internet kon gee nie en hy sy geld wou terug eis, en ek geweier het, het hy begin fout vind met alles. Ek dink dis 'n kansvatter wat met kritiek probeer sy akkomodasie gratis kry. Mens moet die resensie maar vat van wie dit kom.

SeaView Cottage
Nettie S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nettie S

Pragtige uitsig.

Het baie lekker gebly. Pragtige moderne ruim plekkie met alles wat jy nodig het. Lieflike uitsig oor die see.

Louwda T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwda T

Baie lekker.

Die plek voldoen aan alle behoeftes, dit is baie netjies, skoon en ruim. Ek sou dalk net voor die tyd wou weet dat mens liefs nie die kraanwater moet drink nie.

Hennie B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie B

Die kuier was baie ontspannend. Indien moontlik sal ek graag weer wil gaan.

Die omgewing is baie mooi en word skoon gehou.

Alida E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alida E

Pragtige uitsig.

Die toegang tot die eenheid het gepla, asook die gebrek aan natuurlike lig en lug. Die plekkie is goed toegerus en netjies.

SeaView Cottage se terugvoer

Daar is vier groot vensters en 'n groot glas skuifdeur. Dalk het julle net nie die blinders wyd genoeg oopgemaak nie.

SeaView Cottage
Graham B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Graham B

Blyplek oor die algemeen baie netjies en alles wat jy nodig het is daar.

Ons geboek vir drie volwassenes, net 2 handdoeke gekry. Beddens is glad nie op standaard nie, die matrasse is deurgeslaap. Beddegoed skoon.

SeaView Cottage se terugvoer

Hi Graham, dit is die eerste keer wat ons so terugvoer oor beddens kry. Ek sal verseker aandag daaraan skenk.

SeaView Cottage
Karin D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D

Vir ons 2 mense was dit baie geskik. Alles skoon en netjies. Plek is baie groot. Dit was vir ons baie lekker.

Dit was wonderlik die veiligheid daar. Ons het dolfyne van ons balkon gesien. Daar is bokke en diere orals. Dis pragtig. Dis skoon. Kan strand toe stap. Almal daar is vriendelik. Maklik gevind.

Ayanda T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ayanda T

Comfortable enjoyable and peaceful.

Host prepared well for us to be comfortable. Gave us our space though he was in touch through WhatsApp. Offered help in locating places we wanted to visit and was always available. Network is a challenge at times, but was not an issue for us. We had more to do than being stuck in front of the TV.

Elize S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S

Kuier was baie lekker, sal beslis weer by SeaView kuier.

See uitsig is asemrowend, die woonstel is baie skoon, netjies en modern. Die eienaar, Christo, is op die perseel en help enige tyd.

Charmaine M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M

Fantasties, lekker stil en rustig, baie netjies.

Sal net aanbeveel vir veiligheidshek by skuifdeur en Inligting verskaf wanneer en waar vullissakke gesit moet word.

Angeliquè V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Angeliquè V

Pragtige en netjiese woonstel met 'n mooi see-uitsig!

Kan net 'n voorstel maak vir steak-messe en 'n besem.

Darron F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Darron F

Netjies, skoon en vriendelike mense.

Ons sal weer daar gaan kuier.

Wouter H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter H

Peaceful, tidy and relaxing.

Away from the noise of the city but close enough to go there. Clean and tidy and everything you need to relax after a day's work or even to relax while on holiday.

Cindy N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy N

Fantastiese plek, gaan beslis weer.

Baie netjies, naby alles, pragtige see-uitsig.

Frances P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances P

Ongelooflik mooi, netjies, see-uitsig en goeie toegeruste kombuis.

Christo doen moeite met jou bespreking. Plek is topgehalte, netheid is uitstekend. Mooi see-uitsig.

Adri V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Baie mooi plek.

Baie mooi woonstel met alles wat mens nodig het.

Madelie H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelie H

Baie gerieflik en netjies.

Ons kan heerlik ontspan en het lekker gekuier.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Repensstraat 10, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMGnKKHt9YV5einVQPA8bNzkR15LJLqIueqhQIrzTLxJlnPL2QD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 24 5 1 5 10 Repens Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.204754919225 22.037055327855

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang