Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeaView Cottage

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Jannelise W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Perfek vir 'n wegbreek, pragtige uitsig en plekkie. Die plek was baie netjies. Die gasheer was baie behulpsaam. Kom enige tyd op 'n knoppie druk. Baie veilige area en die uitsig oor die see was asemrowend. Ons sal baie weer daar wil tuisbly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Dannabaai is beslis 'n besoek werd. Strand 2 is naaste, mooiste en naby. Pragtige mooi woonstel, skoon, ruim, alle items om verblyf aangenaam te maak. Alles werk 100%. Eienaar baie behulpsaam en vriendelik. Helling af en trappe op kan moeilik wees vir sommige mense, ons al diep in die sestig het dit maklik hanteer self met af en op pak. Die uitsig vergoed heeltemal daarvoor, see, dolfyne en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
SeaView Cottage
Dankie Jannie, julle is altyd welkom.

Lucy B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Great value and great view from cottage. Seaview Cottage has everything one needs for a breakaway - great sunrises and sunsets from the spectacular view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Rustig, stil, mooi, natuur, gemaklik. Baie gerieflik, mooi dekor en 'n pragtige stoepuitsig. Baie netjies, skoon en modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
SeaView Cottage
Baie dankie Ilse, julle is altyd welkom terug as julle weer na ons kant toe kom.

Theo V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Pragtige see-uitsig, rustige omgewing en netjiese woonstel. Ons het heerlik ontspan in die goed toegeruste, ruim en skoon woonstel. Sal beslis weer daar gaan vakansie hou. 'n Tuimeldroër sou handig te pas kom om klere en handdoeke droog te kry gedurende die kouer en natter seisoene van die jaar.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
SeaView Cottage
Baie aangename en bedagsame gaste, enige tyd weer welkom by ons.

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Mariana N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2023

Mooi uitsig, netjies en modern. Lekker gekuier, wifi opvangs was 'n groot probleem. Die stegie om af te gaan na die woonstel se trapingang was baie steil en bietjie ongemaklik veral as dit nat is. Het ook glad nie die gasheer gesien nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Christo
SeaView Cottage
Hallo Mariana, Jammer ek kon julle nie sien nie, ek was weg vir werk in Durban die week. Groete Christo

Debby B
Kort verblyf Gesin met tieners
1.0
Mrt 2023

Absoluut aaklig! Onbeskofte en oneerlike eienaar. Geen wi-fi of TV vir hele tyd van verblyf nie. Eienaar onbeskof en oneerlik. Twee handdoeke, 2 stoepstoele vir 3 gaste. Motor onveilig. Toegang baie steil. Naby niks. Plek vol muf en krake, verf dop af. Hou verby vir my!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Christo
SeaView Cottage
Dis vreemd dat al die ander gaste altyd baie goeie resensies gee vir presies dieselfde plek, en die gas vind met alles fout. Ek glo hy sal nerens tevrede wees nie. Hy het alles gehad wat 'n gas normaal weg kry, plek is netjies en skoon en alles is daar wat standaard gebied word teen 'n baie goeie tarief. Net toe ek nie vir sy seun beter internet kon gee nie en hy sy geld wou terug eis, en ek geweier het, het hy begin fout vind met alles. Ek dink dis 'n kansvatter wat met kritiek probeer sy akkomodasie gratis kry. Mens moet die resensie maar vat van wie dit kom.

Nettie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Pragtige uitsig. Het baie lekker gebly. Pragtige moderne ruim plekkie met alles wat jy nodig het. Lieflike uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louwda T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Baie lekker. Die plek voldoen aan alle behoeftes, dit is baie netjies, skoon en ruim. Ek sou dalk net voor die tyd wou weet dat mens liefs nie die kraanwater moet drink nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Repensstraat 10, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMGnKKHt9YV5einVQPA8bNzkR15LJLqIueqhQIrzTLxJlnPL2QD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 24 5 1 5 10 Repens Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.204754919225 22.037055327855

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang