SeaView Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Christo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Jannelise W - Apr 2024
Algehele gradering
Perfek vir 'n wegbreek, pragtige uitsig en plekkie.
Jannie B - Feb 2024
Algehele gradering
Dannabaai is beslis 'n besoek werd. Strand 2 is naaste, mooiste en naby.
SeaView Cottage se terugvoer
Dankie Jannie, julle is altyd welkom.
Lucy B - Feb 2023
Algehele gradering
Great value and great view from cottage.
Ilse S - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig, stil, mooi, natuur, gemaklik.
SeaView Cottage se terugvoer
Baie dankie Ilse, julle is altyd welkom terug as julle weer na ons kant toe kom.
Theo V - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig, rustige omgewing en netjiese woonstel.
SeaView Cottage se terugvoer
Baie aangename en bedagsame gaste, enige tyd weer welkom by ons.
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Mariana N - Feb 2023
Algehele gradering
Mooi uitsig, netjies en modern.
SeaView Cottage se terugvoer
Hallo Mariana, Jammer ek kon julle nie sien nie, ek was weg vir werk in Durban die week.
Groete
Christo
Debby B - Mrt 2023
Algehele gradering
Absoluut aaklig! Onbeskofte en oneerlike eienaar.
SeaView Cottage se terugvoer
Dis vreemd dat al die ander gaste altyd baie goeie resensies gee vir presies dieselfde plek, en die gas vind met alles fout. Ek glo hy sal nerens tevrede wees nie. Hy het alles gehad wat 'n gas normaal weg kry, plek is netjies en skoon en alles is daar wat standaard gebied word teen 'n baie goeie tarief. Net toe ek nie vir sy seun beter internet kon gee nie en hy sy geld wou terug eis, en ek geweier het, het hy begin fout vind met alles. Ek dink dis 'n kansvatter wat met kritiek probeer sy akkomodasie gratis kry. Mens moet die resensie maar vat van wie dit kom.
Nettie S - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Louwda T - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Hennie B - Mei 2022
Algehele gradering
Die kuier was baie ontspannend. Indien moontlik sal ek graag weer wil gaan.
Alida E - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
SeaView Cottage se terugvoer
Daar is vier groot vensters en 'n groot glas skuifdeur. Dalk het julle net nie die blinders wyd genoeg oopgemaak nie.
Graham B - Feb 2022
Algehele gradering
Blyplek oor die algemeen baie netjies en alles wat jy nodig het is daar.
SeaView Cottage se terugvoer
Hi Graham, dit is die eerste keer wat ons so terugvoer oor beddens kry. Ek sal verseker aandag daaraan skenk.
Karin D - Apr 2021
Algehele gradering
Vir ons 2 mense was dit baie geskik. Alles skoon en netjies. Plek is baie groot. Dit was vir ons baie lekker.
Ayanda T - Jan 2021
Algehele gradering
Comfortable enjoyable and peaceful.
Elize S - Des 2020
Algehele gradering
Kuier was baie lekker, sal beslis weer by SeaView kuier.
Charmaine M - Feb 2020
Algehele gradering
Fantasties, lekker stil en rustig, baie netjies.
Angeliquè V - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige en netjiese woonstel met 'n mooi see-uitsig!
Darron F - Okt 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon en vriendelike mense.
Wouter H - Nov 2019
Algehele gradering
Peaceful, tidy and relaxing.
Cindy N - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastiese plek, gaan beslis weer.
Frances P - Apr 2019
Algehele gradering
Ongelooflik mooi, netjies, see-uitsig en goeie toegeruste kombuis.
Adri V - Des 2019
Algehele gradering
Baie mooi plek.
Madelie H - Apr 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Repensstraat 10, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang