Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeaView Cottage

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Repensstraat 10, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

SeaView Cottage is in Danabaai geleë en bied slaapplek vir tot 3 mense en het 'n 180-grade-uitsig oor die see.

Die ateljeewoonstel is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Slaapbank vir kinders is in die leefarea beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar vir gebruik.

Die leefarea is toegerus met 'n TV met DStv, asook WiFi-toegang, en maak oop op 'n balkon. Braaigeriewe is ook beskikbaar vir gebruik. Neem asseblief kennis dat die eenheid via trappe bereik word en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

SeaView Cottage is net 'n entjie se stap vanaf die strand, 2 km vanaf die Danabaai-winkelgebied, 9 km vanaf die Garden Route Casino en Pinnacle Point Gholfoord, en 10 km vanaf Mosselbaai. Danabaai bied verskeie doendinge soos stap, voetslaan en watersport, en verskeie diere- en voëllewe, asook 'n verskeidenheid fynbos en wildritte, kan in die area gesien en geniet word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Wat gaste dink
Jannelise W
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek vir 'n wegbreek, pragtige uitsig en plekkie. Die plek was baie netjies. Die gasheer was baie behulpsaam. Kom enige tyd op 'n knoppie druk. Baie...
Sien meer
Apr 2024
Jannie B
Saam met lewensmaat
5.0
Dannabaai is beslis 'n besoek werd. Strand 2 is naaste, mooiste en naby. Pragtige mooi woonstel, skoon, ruim, alle items om verblyf aangenaam te maak....
Sien meer
Feb 2024
Lucy B
Saam met lewensmaat
5.0
Great value and great view from cottage. Seaview Cottage has everything one needs for a breakaway - great sunrises and sunsets from the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2023
Ilse S
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig, stil, mooi, natuur, gemaklik. Baie gerieflik, mooi dekor en 'n pragtige stoepuitsig. Baie netjies, skoon en modern.
Jun 2024
Theo V
Saam met lewensmaat
4.6
Pragtige see-uitsig, rustige omgewing en netjiese woonstel. Ons het heerlik ontspan in die goed toegeruste, ruim en skoon woonstel. Sal beslis weer da...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Repensstraat 10, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink SeaView Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Repensstraat 10, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMGnKKHt9YV5einVQPA8bNzkR15LJLqIueqhQIrzTLxJlnPL2QD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 24 5 1 5 10 Repens Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.204754919225 22.037055327855

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang