Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeaView Cottage

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Repensstraat 10, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

SeaView Cottage is in Danabaai geleë en bied slaapplek vir tot 3 mense en het 'n 180-grade-uitsig oor die see.

Die ateljeewoonstel is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Slaapbank vir kinders is in die leefarea beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar vir gebruik.

Die leefarea is toegerus met 'n TV met DStv, asook WiFi-toegang, en maak oop op 'n balkon. Braaigeriewe is ook beskikbaar vir gebruik. Neem asseblief kennis dat die eenheid via trappe bereik word en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

SeaView Cottage is net 'n entjie se stap vanaf die strand, 2 km vanaf die Danabaai-winkelgebied, 9 km vanaf die Garden Route Casino en Pinnacle Point Gholfoord, en 10 km vanaf Mosselbaai. Danabaai bied verskeie doendinge soos stap, voetslaan en watersport, en verskeie diere- en voëllewe, asook 'n verskeidenheid fynbos en wildritte, kan in die area gesien en geniet word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 24 resensies vir SeaView Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Repensstraat 10, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink SeaView Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Repensstraat 10, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMGnKKHt9YV5einVQPA8bNzkR15LJLqIueqhQIrzTLxJlnPL2QD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 24 5 1 5 10 Repens Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.204754919225 22.037055327855

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang