Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview Golf Beach

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonsbaai-rylaan, Eenheid 26 Greenways Golf Beach Estate, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R995 R846 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seaview Golf Beach is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Greenways Golf Beach Estate in Strand, sowat 100 meter van die strand af. Dit is 'n ideale opsie vir gholfspelers, 'n klein gesin of vriende.

Dié eenheid op die tweede verdieping het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, en vir gaste se vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar. 'n Mini-omskakelaar word ook voorsien om te verseker dat die Wi-Fi tydens kragonderbrekings aan bly.

Die leefarea maak oop op 'n omheinde balkon met sitplek en 'n ingeboude braai met 'n skuifvenster, waar gaste see-uitsigte kan geniet. Gaste het toegang tot 2 swembaddens, 'n kinderswembad, tennisbane, 'n klubhuis met 'n kroeg en restaurant, 'n 9 putjie-gholfbaan en veilige parkeerplek binne die kompleks. Boonop kan 'n 3,7 km hardloop- of stapsirkelroete binne die aangelegde tuine geniet word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Gordonsbaai-rylaan, Eenheid 26 Greenways Golf Beach Estate, Strand, 7139, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R995
R995 R846
per nag (plek vir 4)
Vanaf R995
R995 R846
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonsbaai-rylaan, Eenheid 26 Greenways Golf Beach Estate, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a8ebf8dc8baf1be96d006d5e0d15442b69266f0b4d8d5f5286e1e85d55b2c6b034800541ecb5a46171bca34dca756a36c06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R995 nouVanaf R846 per nag (plek vir 4) Gordon's Bay Drive Unit 26 Greenways Golf Beach Estate 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1358985398 18.843842845121

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang