Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Laurens V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Salig en gerieflik. Die woonstel was skoon, netjies, modern en dit het alles gehad wat ons benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Uitstekend. Uitstekende kamer en fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sorica N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Gerieflike, sentraal en veilig. Gerieflike verblyf. Baie sentraal geleë in die hoofstraat. Veilige parkering. Ons gasvrou het ons teggemoet gekom omdat ons baie laat gearriveer het. Alles was perfek vir ons gesin van 4 vir ʼn vinnige oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Seaview Lodge akkommodasie baie skoon en gerieflik. Ligging uitstekend. Ons het baie lekker gebly by Seaview Lodge. Die eienaar en personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Die woonstel is toegerus met alles wat ons benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Perfekte ligging. Die ligging is perfek. Het die plekkie baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pedro H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Vol pret en plesier. Dit was baie waarde vir die geld. Ek sal beslis weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christi M
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Little Hartenbos gem. Great value for money, homely, and includes everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henri V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Lekke. Cornel is 'n baie goeie gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Brigitte S
Kort verblyf
4.4
Aug 2024

Beste plek ooit. Baie lekker gekuier, ligging sentraal, loopafstand na winkels en strand.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Heerlik en perfekte ligging. Die ligging is perfek en stapafstand van winkels en die strand. Die enigste "kritiek" is dat daar nie 'n stoof met 'n oond is nie. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap de Goedehoop-laan 40, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa99a4e6cd286667686aceb2b6c9864a4ea078e0356d84a4158d1d393427e819a265e303ebeeba33657b9bf4e4d241de54684?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 94 5 1 5 40 Kaap de Goedehoop Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.12625 22.11425

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang