Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 94 resensies vir Seaview Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Laurens V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurens V

Salig en gerieflik.

Die woonstel was skoon, netjies, modern en dit het alles gehad wat ons benodig het.

Arnold A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold A

Uitstekend.

Uitstekende kamer en fasiliteite.

Sorica N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sorica N

Gerieflike, sentraal en veilig.

Gerieflike verblyf. Baie sentraal geleë in die hoofstraat. Veilige parkering. Ons gasvrou het ons teggemoet gekom omdat ons baie laat gearriveer het. Alles was perfek vir ons gesin van 4 vir ʼn vinnige oorslaap.

Cobus S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus S

Seaview Lodge akkommodasie baie skoon en gerieflik. Ligging uitstekend.

Ons het baie lekker gebly by Seaview Lodge. Die eienaar en personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Die woonstel is toegerus met alles wat ons benodig het.

Jeanette J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette J

Perfekte ligging.

Die ligging is perfek. Het die plekkie baie geniet.

Pedro H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pedro H

Vol pret en plesier.

Dit was baie waarde vir die geld. Ek sal beslis weer daar boek.

Christi M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christi M

Little Hartenbos average

Great value for money, homely, and includes everything you need.

Henri V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Henri V

Lekke.

Cornel is 'n baie goeie gasheer.

Brigitte S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Brigitte S

Beste plek ooit.

Baie lekker gekuier, ligging sentraal, loopafstand na winkels en strand.

Jan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Heerlik en perfekte ligging.

Die ligging is perfek en stapafstand van winkels en die strand. Die enigste "kritiek" is dat daar nie 'n stoof met 'n oond is nie. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Henu C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henu C

Uitstekkend.

Hulle het dit baie geniet - dankie vir die goeie diens.

Jeanette S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette S

It was amazing. I will definitely go back next year.

We went to the Buffalo Rally and it was within walking distance of the ATKV campsite.

Philna N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philna N

Mooiste plek, skoon en netjies. Bekostigbaar.

Gerieflik geleë, baie mooi skoon en netjiese plek. Alles wat mens nodig het om lekker vakansie te hou.

Peter W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter W

Loved it, spacious and modern.

Very, very worthwhile.

Nicholas G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas G

We had an awesome stay at Seaview Lodge. Very neat and tidy place.

Seafront is within walking distance and close to the shops. Very nice place to stay, will definitely go back again.

Allan H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan H

Wish that we had stayed longer.

This accommodation venue is ideally situated within walking distance from shops, great restaurants, and the world-class Hartenbos beach. We had an excellent stay, even if it was for just one night. Great value for money and wish we had stayed longer.

Amanda B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B

Vinnige wegbreek in Hartenbos.

Seaview lodge is perfek geleë in die hartjie van Hartenbos. Vriendelik ontvangs. Ons kuier was kort, maar beslis die moeite werd. Alles netjies en skoon.

Myrtle W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myrtle W

Het 2 eenhede bespreek vir die naweek. Albei was skoon en goed toegerus. Bekostigbaar. Goeie ligging. Naby winkelsentrum en strand. Sal definitief teruggaan.

Het na 'n familiegeleentheid gegaan. Ons was 10 in ons groep. Almal was tevrede met Seaview Lodge en sal beslis weer daar wil tuisgaan.

Jc E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc E

Lekker rustig en gesellig.

Sien sterre.

Suzette B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette B

Baie mooi en goed ingerig. Was heerlik.

Topgehalte, sal dit definitief aanbeveel.

Pj P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pj P

Ons het regtig baie lekker gekuier.

Baie lekker ligging en goeie area. Baie hartlik verwelkom en die lekkerste verblyf.

Candice L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Candice L

Heerlike ligging.

Sentraal geleë, netjies en gerieflik. Daar was wel net 'n paar koffiesakkies, geen suiker, tee of melk nie. Besig met opknapwerk en werkers het al half 8 voor ons deur en vensters begin werk sonder waarskuwing, dit was lastig en frustrerend. Andersins lekker gebly.

Sonelle K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonelle K

Heerlike, smaakvolle en uitstekende waarde-vir-geld verblyf.

Ons het 'n sportnaweek gehad by Laerskool Hartenbos en die plekkie was baie sentraal geleë, ons kon orals heen loop. Ons het nie besef dat daar nie badhanddoeke gaan wees nie maar het gelukkig swemhanddoeke ingepak. Die eenheid is, alhoewel sentraal geleë, baie raserig weens die hoofstraat maar gegewe die prys wat ons betaal het was die eenheid perfek. Kan ek voorstel dat daar moontlik 'n pan en skêr by eenheid gevoeg word.

Mariette S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette S

Gereiflike verblyf. Hartenbos is 'n heerlike strandoord.

Gerieflike vakansieverblyf. Die eenheid bied alles wat nodig is om gerieflik te bly. Groot pluspunt is die ligging. Stapafstand van die strand, winkels en pretpark. Ek sal Seavwiew Lodge definitief aanbeveel.

Lizelle K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizelle K

Nie lekker nie, kry min slaap, geen inagneming vir ander gaste nie.

Beslis nie vir 'n gesin nie. Het is vir matrieks en jongmense.

Johann A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johann A

Baie lekker gebly, plekkie was netjies en skoon.

Seaview Lodge kan dit dalk oorweeg om meer aandag te gee aan veiligheidshekke. Mense kan maklik inloop by die hek en toegang kry tot die motors wat buite die eenhede staan. Ons het ongelukkig die eerste aand wat ons buite gebraai het 'n bedelaar gehad wat ons effens ontstel het. Die kinders was ook redelik onrustig die nag oor die vreemde oom wat kom geld vra het.

Elana T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elana T

'n Eerlike resensie, die goed en die sleg.

Wat lekker was: Die ligging is fantasties, dis loopafstand van die Hartenbos Seefront af met alles wat jy nodig het. Die plek is nuut oorgedoen, so alles was lekker modern en skoon. Veilige parkering, veilig met diefwering en 'n hek by die skuifdeur. Die stort self is lekker groot, maar die waterdruk is maar swak. Verder is dit lekker ingerig met alles wat ons nodig gehad het met die uitsondering van 'n skêr en 'n braai tang. Daar is tot tupperware bakkies en glas bakke en 'n braai bak, pap bakkies, glase, wynglase. Daar was tot 'n sponsie, Sunlight, bietjie koffie goedjies, 'n klein houertjie sout en peper en so. 'n Groot positief was dat ons het nooit loadshedding gehad nie, daar is een of ander vorm van backup so alles hardloop selfs al is daar loadshedding. Tot 'n induksie stofie met 'n ketel. Dan, as jy nie baie by die woonstel gaan wees nie is dit die perfekte plek vir jou, maar vir ons wat iets van alles wou doen buite die huis en dan bietjie wou rustig wees by die huis en koffie drink op die stoep, dan is eenheid 6 (waar ons gebly het) nie vir jou nie (dit lyk of nie al die eenhede dieselfde is nie, so probeer dalk een van die ander). En dan, dit wat nie lekker was nie: Die hek wat deur al die agterste eenhede gebruik word is direk by jou voordeur en stoep. Dit was soos 'n treinstasie deur die dag. Tussen die skoonmakers en ander gaste is heeltyd op en af en in jou gesig en die hek word heeltyd toe gegooi. Dit was in ons ondervinding glad nie privaat nie. Die woonstel is ook donker behalwe vir die skuifdeur en kamervenster wat pad toe wys want jy moet die gordyne en die voordeur toe hou want jy het heeltyd mense wat verby loop of inkyk. En as jy op die stoep sit is daar heeltyd mense wat reg in jou gesig verbyloop omdat die hek reg langs die stoep is. As hulle net 'n muurtjie of iets gebou het wat die hek en die stoep darem 'n bietjie skei dan was dit alklaar bietjie beter en meer privaat. Ons was nou wel op 'n besige tyd daar (Matriekbaai op Mosselbaai), so dit het nie gehelp nie.

Amanda B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B

As jy rustigheid soek is hierdie nie jou akkommodasie nie.

Baie geraas a.g.v. herstelwerk wat gedoen word. Ek moes half 12 aand uitgaan om gaste onder ons stil te maak wat buite gekuier het. Eenheid kort 'n nuwe bed. (Uitgelê) Voertuig ook nie veilig buite nie.

Andre T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Andre T

Lekker.

Aangenaam en baie nice ligging.

Tania S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S

Die beste ooit.

Ons het veilig gevoel en ander plekke was stapafstand.

Rache F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rache F

Fantasties, skoon en netjies. Sal indien weer in Hartenbos is weer hier bly.

Vandat ons 'n vorige keer by Seaview Lodge gebly het sal ek nie sommer ander plek gebruik in Hartenbos nie, waarde vir geld. Skoon, netjies en modern en boonop binne loopafstad van alles.

Rachel R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel R

Beste ooit.

Die loopafstand na die see was wonderlik, beste ooit.

Seaview Lodge se terugvoer

Baie dankie, bly julle het dit geniet.

Seaview Lodge
Rache F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rache F

Lekker gerus in awesome plek.

Was aangenaam verras oor netheid en waarde vir geld.

Rache F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rache F

Uitstekend.

Was verras oor netheid.

Yolanda H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda H

Ek sal dit 100 weer doen. Dit was 'n welverdiende wegbreek. Dankie dat julle ons gehelp het om na 'n kleiner eenheid te skuif toe ons almal nie daar kon wees nie a.g.v. dood in die familie.

Asb. sal julle 'n kort beskrywing op muur sit hoe om die induction 2-plaatstofie te gebruik?

Cherise T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherise T

Onvergeetlik en gerieflik.

Pragtige woonstel en stapafstand vanaf al die lekker dinge! Tannie Cornel was baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel.

Agnethea H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnethea H

Uitstekend.

Kwaliteit en netheid is tops in die woonstelle. Net die strykyster is kort in die woonstel. Nogal nodig vir algemene vakansie verblyf. Of noem dit vir die toekoms dan kan gaste een saam bring.

Mari V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V

Dit was baie lekker net bietjie besig, want dis op die hoofpad. Om te slaap was moeilik.

Die pad was besig, veral saans en soggens. Verder was dit baie lekker.

Christine J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine J

Heerlik gekuier.

Vriendelike ontvangs.

Andre J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre J

Nice.

It was really a nice stay.

Mariette S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette S

Skoon, netjiese en gerieflike akkommodasie.

Ek sal Seaview Lodge sterk aanbeveel vir puik akkommodasie. Woonstel was skoon en netjies en alles wat nodig is vir gerieflike verblyf. Lekker sentraal geleë. Ons het ons tyd daar baie geniet.

Danie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Goeie waarde vir geld.

Seaview Lodge het 'n uitstekende ligging, loopafstand van alles. Ideale verblyf vir 'n klein gesin.

Angelique V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique V

Ons het lekker gebly, ons het net gesukkel met die oond (wat ons toe later uitgevind het stukkend was) en het ook gesukkel met die TV. Sou miskien gerieflik wees met die TV in die slaapkamer ipv die kombuis. 'n Lappie vir toonbanke/skottelgoed sou ook net lekker gerieflik gewees het. Maar verder het ons baie lekker gebly!

In die algemeen het ons lekker gekuier en sal weer daar bly.

Jeanne-mari B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne-mari B

Goeie ligging, bekostigbare verblyf.

Lodge is ideaal geleë en stapafstand van alles af. Kinders het hul gate uit geniet en eenheid 7 is perfek vir 4 mense.

Irene M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irene M

Aangenaam.

Ons het nie 'n eierspaan gehad nie. 'n Goeie skiller sal 'n aanwins in die kombuis wees.

Magdalena F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Magdalena F

Lekke gebly.

Dis loopafstand van alles af. Deur 'n plan te maak as krag af is. Gordyne in kombuis sit.

Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Andre T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Andre T

Aangenaam, maar beurtkrag het sy gevolge gehad.

Ligging baie goed. Egter teen hoofstraat so baie lawaaierig.

Willem V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Uitstekend vir vakansie.

Sentraal geleë, baie goeie plek om te kies vir vakansie.

Erin C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erin C

Ongelooflike mooi dekor, fantastiese ligging.

Ons het ons tyd by Seaview Lodge baie geniet. Ons sal weer daar bly.

Heather J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather J

Oulike, skoon plekkie.

Baie dankie Seaview Lodge. Ons het dit baie geniet.

Lamees A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lamees A

Privaat en vriendelik.

So privaat. Die mense was baie vriendelik en dit was baie rustig. Die kinders het dit so geniet. Dit was ons eerste keur aan daai kant van die wêreld. Sal dit beslis wee besoek en het alreeds vir Seaview aanbeveel. Julle is tops.

Lindie S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie S

Sentraal en moderne huis weg van huis.

Pas hernu in ‘n moderne baadjie, het ons dadelik laat tuis voel reg op die drumpel van Hartenbos se hart. Ons kon stap waar ons wou wees sonder om te soek vir parkering. Saans as jy deure sluit en gordyne toetrek hoor jy glad nie straatklanke nie, maar net die see. Woonstel is baie goed toegerus, alhoewel daar ten tye van ons besoek nog nie ‘n stoof ingebou was nie, kon ons sien hulle was in proses om te doen. Die privaat braai-area het ons nie benut nie, maar sou definitief graag wou, sou ons langer gebly het.

Willem V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Rustige atmosfeer.

Sal seker maak dat alle elektroniese toerusting soos waaiers se koord by die elektriese punt kan kom anders is dit nodeloos om dit teen die muur te monteer. Oorweeg 'n dropbox vir sleutels aangesien daar nie 'n kantoor op die perseel is nie, veral vir gaste wat vroeg wil vertrek. Vermy ook wooneenhede 5 & 6 die persone bo het geen respek vir diegene onder hulle nie. Dit het geklink asof elke dag as hulle daar is tot ongeveer 22:00 die meubels rondskuif en vanaf soggens ongeveer 06:00 bestaan net hulle dag.

Elmerie A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmerie A

Heerlik, kan nie wag vir ons volgende kuiertjie nie.

Ek beveel die akkommodasie graag aan.

Sanet G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet G

Baie netjies, ligging uitstekend.

Ons het al voorheen by Seaview Lodge gebly. Ek dink daar is nuwe eienaars, want alles is oorgedoen, splinternuut, so dit was werklik baie lekker om daar te woon. Die gasvrou kan dalk net met 1 boodskap die reëlings deurgee aan gaste soos waar om sleutel te kry en waar om sleutel te los. Ek moes elke keer bel vir die inligting.

Lamees A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lamees A

Rustig.

Baie rustig, eienaar was baie behulpsaam.

Sonel F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonel F

Wegbreek saam met manlief.

Ons is mal oor die plek.

Aadilah H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Aadilah H

Die kamers is baie netjies.

Die advertensie is misleidend. Ons was onder die indruk dat die huis verhuur word en nie kamertjies nie. Ons was ook agter in 'n gangetjie af na ons kamers, soos ek dit noem agter in die agterplaas. Daar het Saterdag mense ingeboek langs ons en hulle was loud. Lelik gepraat en hard gesels en lag terwyl hulle buite braai. Ons moes ons kids binne in die kamertjie hou omdat daar vieslik gepraat was. Oor die algemeen was die verblyf baie netjies, maar baie klein. Daar was nie veilige parkering vir ons motors en geen allocated parkering.

Lulette S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Lulette S

Was glad nie waarde vir geld nie.

Mense (vermoed dit was huiseienaar se kinders) het tot watter tyd van die nag geraas.

Erika A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika A

Baie lekker!

’n Baie lekker plek om te bly!

Carel G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel G

Baie lekker gekuier.

Die akkomodasie en omgewing is puik.

Desiree C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree C

Would recommend this place to everyone. Was clean, central and people very friendly. Comfortable bed and pillows, equipped with everything you need.

Had a wonderful stay and would love to go back. Walking distance from shops. Thankyou so much.

Amc K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amc K

Voel tuis

Voertuie is veilig, woonstel was vir 5 dae glad nie gesluit nie, geen probleme gehad van items wat weggeraak het nie. Personeel baie vriendelik en profesioneel

Annemarie M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie M

Netjies, skoon, waarde vir geld en uitstekende ligging.

'n Heerlike kuiertjie in 'n pragtige, ruim, moderne eenheid. Beslis waarde vir geld, netjies, skoon en perfekte ligging, binne loopafstand van seefront. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Melanie S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S

Baie netjies, lekker sentraal en vriendelik.

Gasvrou was baie vriendelik en konsidererend. Wooneenheid was netjies, skoon en goed toegerus. Seaview is ook baie sentraal geleë en binne loopafstand van strand en winkels.

Nicolene L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene L

Uitstekend, goeie vriendelike kliëntediens.

Baie goeie omgewing, naby strand en winkelsentrum. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Miskien net beter stofie aanskaf. Nie user-friendly nie.

Esmarie O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Esmarie O

Teleurgesteld.

Woonstel is nie kindervriendelik nie, daar is baie trappe. Ketel lek, so ons kon nie koffie maak nie. Geen opwasmiddel of lappies om kombuis skoon te maak nie.

Lourens M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens M

Netjies en skoon. Loopafstand na winkels. Hoogs aan te beveel.

Ek was net bekommerd oor die veiligheid van ons motorfietse. Motorfietse word op groot skaal gesteel en die parkering by Seaview Lodge is oop vir enige boosdoener om kwaad te doen.

Michelle B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle B

Aangename verblyf.

Seaview Lodge is bitter goed geleë, stapafstand van alles af. Kinders kan net nie lekker buite speel nie, aangesien alle ingange oop is, geen motorhekke wat toemaak nie. Het so bietjie onveilig gevoel. Ons glasskuifdeur was ook nie vas aan die kosyn nie. Verder was alles mooi skoon en lekker.

Phil T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Phil T

Ideaal vir wat ons nodig gehad het.

Die plekkie was baie netjies en skoon en die ligging is puik, loopafstand van die strandfront. Die kombuiskaste, hoewel skoon en netjies, het wel gelyk of dit nie meer baie lank sal hou nie. Vir ons, wat basies net slaapplek nodig gehad het, was dit ideaal.

Stephan S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan S

Ons was 'n groep mans wat kom sport doen het. Dit was goed genoeg vir slaap alleen en dus was die prys billik.

Die naam Seaview is misleidend, daar is geen sea view nie. Mens kan sien dit is budget akkommodasie, maar hel, daar is darem standaarde! Dit moet eintlik geadverteer word as backpacker slaapplek. Die gebou sal beslis nie 'n elektriese inspeksie slaag nie.

Seaview Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering, gaan beslis aandag gee aan die terugvoering.

Seaview Lodge
Thomas S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Thomas S

Not what I expected.

Key broke in lock,first night, contacted owner, still waiting. Our door stood open Saturday and Sunday.night.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Nie wat ek verwag het nie.

Sleutel het in die slot afgebreek die eerste nag, het die eienaar gebel, wag nog steeds. Ons deur het Saterdag- en Sondagaand oopgestaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Sonette L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Sonette L

Skoon en gerieflike woonstel.

Die woonstel was skoon en gerieflik. Maar daar is waar die gerief geeindig het. Die stort is 'n probleem. Die water bly koud en warm word. Ek beveel aan dat hulle vir die eenhede aparte warmwatertoeselle installeer. Die parkering was ook 'n probleem. Ek stel voor dat hulle die skadunet draai sodat die voertuie direk kan parkeer. Indien hulle nog besig is met opgradering, adverteer dit as sulks. Sodoende kan die gaste weet om 'n lawaai te verwag.

Robyn E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn E

It was a wonderful holiday!

We really enjoyed our stay. We will definitely be coming again!

Maritza S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza S

Heerlik gebly. Fantastiese ligging en kliëntediens.

Ek sal Seaview Lodge beslis aanbeveel.

Ria V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V

Fantasties.

Die plekkie is baie skoon en netjies, sal enige tyd weer dit besoek, 10 uit 10.

Johan G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G

Uitstekend.

Verwagting oortref. Sentraal geleë, stapafstand van strand en nodige geriewe. Cornel baie behulpsaam. Beveel Seaview Lodge enige tyd aan.

Elmich V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmich V

Billike oornag.

Ek het nie mooi op die advertensie gekyk vooraf nie, so ons was effens onkant gevang omdat daar nie handdoeke was nie. Dit was ook bietjie raserig omdat daar ‘n groot groep mense net buite ons kamervenster gebraai het. Desnieteenstaande, was die slaapplek smaakvol gemeubileer en baie netjies, dankie.

Tolla G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tolla G

Skoon, netjies en rustig.

Vriendelike ontvangs. Lekker huislike atmosfeer. Loopafstand van alles.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Eloise D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eloise D

Gerieflik naby die dorp en stap afstand van alles.

Lekker naby die dorp en stap afstand van alles.

Cindy B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy B

Baie lekker gebly!

Baie lekker, netjies en veilig.

Ian D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian D

Alles was perfek.

Lekker gebly. Lekker naby aan strand.

Annemé C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemé C

Heerlike, ontspanne verblyf!

Seaview Lodge se ligging maak dit ‘n wenner!! Jy’s stapafstand van die strand, pretpark, besighede en stalletjies. Die eienaar is baie aangenaam en laat jou tuis voel. Ek kan Seaview Lodge regtig aan beveel!

G L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
G L

Die ligging is baie sentraal en kan maklik gevind word.

Die prys is regtig billik vir wat jy kry. Die plek is sentraal en naby winkels en die see.

Athenkosi N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Athenkosi N

Was a great stay, just fix the hot water issue.

Please try sort the hot water issue for showering, flushing system of Unit 4 was a struggle. Apart from that the stay was great.

Laurentia W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Laurentia W

Baie lekker gebly.

Het baie lekker gebly en is loopafstand van alles. Sal beslis aanbeveel.

Janine V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

Gemaklike verblyf naby aan die see.

Ons was in unit nr 2. Die hele eenheid was nuut oorgedoen en baie mooier as wat ons verwag het. Ons het vir 4 dae baie gemaklik en lekker gebly. Die seefrontwinkels is stapafstand, baie gerieflik en die feit dat jy nie hoef af te ry strand toe nie is 'n bonus. Dankie Cornel, dit was 'n heerlike vakansie!

Engela S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Engela S

Ons verblyf was baie aangenaam by Seaview Lodge, ons is vriendelik ontvang en het lekker gekuier.

Hoewel ons lekker gekuier het by Seaview Lodge, was daar 'n paar dinge wat wel gepla het. Die stofie in die eenheid se plate het verskriklik lank gevat voordat dit behoorlik warm was om kos te maak, die plasing van die stofie op die kas reg onder die ander kaste het ook nie vir ons gewerk. Dit was ongemaklik om enigsins kos daarop te maak. Die mikrogolfoond wat op die yskas geplaas is, was ook baie onprakties. Ek is baie kort en kon nie lekker bykom om iets daarin warm te maak. Ons het die binnebraai baie geniet, siende dat dit koud en reënerig was.

Tony W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tony W

Netjies en baie sentraal.

Baie lekker gebly. Daar kan aandag gegee word aan kakkerlakke in die betrokke eenheid. Dit was lekker om na die KykNet kanaal te kyk. 'n Veiligheidshek sal 'n aanwins wees by die voordeur. Nogtans 'n netjiese blyplek met al die basiese goed wat jy benodig.

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Dawie J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie J

Naby aan Hartenbos seefront, maar teenaan hoofpad.

Standaard self-catering bestandele soos koffie, suiker, handdoeke en seep was nie beskikbaar soos in meeste blyplekke nie, maar ander goed soos potte, panne en braaitoestelle was daar wel gewees.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap de Goedehoop-laan 40, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa99a4e6cd286667686aceb2b6c9864a4ea078e0356d84a4158d1d393427e819a265e303ebeeba33657b9bf4e4d241de54684?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 94 5 1 5 40 Kaap de Goedehoop Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.12625 22.11425

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang