Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview Lodge

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap de Goedehoop-laan 40, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R820 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seaview Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in die kusdorp Hartenbos. Die eenhede is ideaal geleë naby veilige swemstrande, restaurante en besienswaardighede.

Akkommodasie word gebied in 7 privaat woonstelle met slaapplek vir 2, 4, 5 en 6 gaste. Die eenhede is op die grondvloer of op die eerste verdieping van die gebou geleë. Elke eenheid het 'n privaat ingang.

Daar is kombuisie om aan gaste se selfsorgbehoeftes te voldoen in elke eenheid. Braaigeriewe en 'n TV met 'n DStv-gastehuispakket is ook in elke eenheid beskikbaar. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien. Ongelukkig word komberse nie voorsien nie, maar linne word wel voorsien.

Gaste kan 'n verskeidenheid doendinge soos swem, kano, snorkel, skubaduik, bootry, valskermsweef, gholf, voetslaan en putt-putt in die area geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Danie G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie naby aan alle geriewe, sal enige tyd weer daar gaan bly. Dit was 'n baie lekker ervaring, alles was 100%.
Jan 2025
Jan-michael M
Besigheidsreis
5.0
Will always stay here when possible for future business trips. Really well laid out rooms! Always very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Mulanka J
Saam met lewensmaat
5.0
Vir 'n week. Baie lekker gebly! Baie vriendlike mense.
Sep 2024
Arnold A
Besigheidsreis
5.0
Uitstekend. Uitstekende kamer en fasiliteite.
Mei 2024
Laurens V
Saam met lewensmaat
5.0
Salig en gerieflik. Die woonstel was skoon, netjies, modern en dit het alles gehad wat ons benodig het.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kaap de Goedehoop-laan 40, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seaview Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 820
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 820
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap de Goedehoop-laan 40, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa99a4e6cd286667686aceb2b6c9864a4ea078e0356d84a4158d1d393427e819a265e303ebeeba33657b9bf4e4d241de54684?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag (plek vir 2) 102 5 1 5 40 Kaap de Goedehoop Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.12625 22.11425

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang