Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview Lodge Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 46, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seaview Lodge Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Langebaan en bied asemrowende uitsigte oor die see en strandmeer. Die eiendom spog met direkte toegang tot die bekende strandmeer.

Hierdie tweeslaapkamerwoonstel bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n stapelbed het. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en broodrooster. 'n Ontbyttoonbank met kroegstoele is ook in die kombuis beskikbaar. Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gaste word voorsien van gratis WiFi, parkeerplek op die perseel en 'n gemeenskaplike braai-area in die kompleks.

Besoekers aan Langebaan kan die Weskus Nasionale Park verken, inkopies doen by Laguna Mall, of 'n dag spandeer om 'n verskeidenheid doendinge by die Club Mykonos-oord te geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Seaview Lodge Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Devan Chung Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Hoofstraat 46, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seaview Lodge Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 46, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad25936378da02decf3ced281a5a917ff8f7a186db81680f4e8d12708cfe70b30ed8b704e9084399a1e6cd261118b47c10b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 46 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.088022436776 18.031563162804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang