Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview Lodge Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 46, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seaview Lodge Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Langebaan. Dit bied 'n pragtige uitsig oor die see en strandmeer en spog met direkte toegang tot die strandmeer.

Hierdie tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die oopplan-leefarea het 'n rusbank en 'n TV. Gratis WiFi, parkeerplek op die perseel en gemeenskaplike braai-areas word voorsien.

Gaste kan die Weskus Nasionale Park, Laguna Mall en Club Mykonos Resort besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Devan Chung Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Hoofstraat 46, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seaview Lodge Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 46, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad25936378da02decf3ced281a5a917ff8f7a186db81680f4e8d12708cfe70b30ed8b704e9084399a1e6cd261118b47c10b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 46 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.088022436776 18.031563162804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang