Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview Loft

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sandri Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Kan nie wag vir vlg keer nie! Alles wat jy nodig het en nog bietjie meer. Wasmasjien, airfryer en verhitter en waaier. Klein dingetjies wat die kuier net makliker en lekkerder gemaak het en laat uitstaan bo ander selfsorg verblye soos bv die basiese speserye.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hantie G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustig, skoon, maklike toegang. Het lekker gebly in die woonstel. Dit het alles in wat jy benodig, skoon en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dion F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Just fabulous, could not find a single fault. Very lekker host, lovely family. Spotless and comfy, super safe area, no expenses spared on the best furniture and appliances. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaux
Seaview Loft
Thank you, Dion! Please don't hesitate to book again if you are in the area. We are so thrilled that you enjoyed your stay!

Annelie G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Moeilik om te verlaat, so fantasties! Ongelooflik lekker gebly! Al ons verwagtinge oortref! Ruim, baie modern, prakties en netjies. Uitsig oor Tafelberg het ons asems weggeslaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaux
Seaview Loft
Baie dankie, ons is so bly julle het dit so geniet!

Francois S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Huis weg van huis. Dit voel soos 'n huis weg van huis, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrize C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Peaceful and pleasant. Margaux paid such attention to detail and is a host that is there if you need her but really allows her guests the space and privacy they need. She had all the basics available like milk, dishwashing liquid, washing powder, body wash, soap, spices etc. The apartment is clean and beautifully decorated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaux
Seaview Loft
Thank you for a lovely review, Elrize! We are so thrilled to hear that you enjoyed your stay. You are more than welcome any time!

Annelize C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dit was 'n ongelooflike lekker tydjie. Baie dankie. Ons het dadelik tuis gevoel. Die plek het alles wat mens nodig het. Baie rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaux
Seaview Loft
Baie dankie Annelize, dit was 'n plesier om julle te akkommodeer! Bly julle het dit geniet!

Johan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Love die Seaview Loft. Absolutely value for money. Mooi en baie netjies. Veilig en baie stil. Kan die verblyf vir seker aanbeveel. Love dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Fantasties, netjies, ruim leefareas. Voorwaar 'n plek waar jy jou skoene kan uitskop en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandi M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Wonderlike woonstel in Melkbosstrand! Die blyplek is baie ruim en netjies. Dit het alles en meer wat mens benodig in 'n woonstel. Die ligging is ook great met winkelsentrums en restaurante wat baie naby is. Alles was baie netjies en skoon. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Margaux
Seaview Loft
Dankie, Jolandi! Ons is so bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Margaux Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strathblane-weg 48, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc10b25d455a488a17693ed897f272c515b4ab00bd12badc89b1f20b4cedf3acd7088b64cdc914113861d0203eaed5f82b7b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 3 mense 14 5 1 5 48 Strathblane Way Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7351002 18.4405173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang