Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview Loft

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strathblane-weg 48, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Seaview Loft is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, verbonde aan die eienaar se hoofhuis in Melkbosstrand. Die eiendom is stapafstand vanaf die strand, winkels en restaurante geleë.

Die eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, mikrogolf, lugbraaier, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, en 'n wasmasjien. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n driekwartbed en 'n TV met DStv-kanale. Die solder het sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Gaste kan 'n ete geniet by die etenstafel wat uitkyk oor Tafelberg.

Veilige parkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Annelie G
Saam met lewensmaat
5.0
Moeilik om te verlaat, so fantasties! Ongelooflik lekker gebly! Al ons verwagtinge oortref! Ruim, baie modern, prakties en netjies. Uitsig oor Tafelbe...
Sien meer
Sep 2024
Francois S
Gesin met tieners
5.0
Huis weg van huis. Dit voel soos 'n huis weg van huis, ons het baie lekker gebly.
Mei 2024
Elrize C
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and pleasant. Margaux paid such attention to detail and is a host that is there if you need her but really allows her guests t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Annelize C
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n ongelooflike lekker tydjie. Baie dankie. Ons het dadelik tuis gevoel. Die plek het alles wat mens nodig het. Baie rustig en veilig.
Apr 2024
Daisie V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie skoon en mooi. Nie baie parkering nie. Maar verder alles mooi.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Margaux Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Strathblane-weg 48, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seaview Loft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strathblane-weg 48, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc10b25d455a488a17693ed897f272c515b4ab00bd12badc89b1f20b4cedf3acd7088b64cdc914113861d0203eaed5f82b7b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 3 mense 10 5 1 5 48 Strathblane Way Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7351002 18.4405173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang