Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview Manor Exquisite B & B

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Jolanda H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Briljant. Baie vriendelik, skoon en pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Urbanus D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Aug 2024

Great. Lovely and helpful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Miriam O
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Geen klagtes nie. Gekry wat ons gesoek het. Ja, was baie aangenaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zonisela David M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Pleasant. Professional. Neat. Warm and Spacious. It was and incredibly exciting experience and we are definitively intending on going back for a longer stay. Safe peaceful environment. Warm staff members. Great host. I was very pleased. Rene is good people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize K
Kort verblyf
4.6
Aug 2023

Gasvry, aangenaam en hartlik. Regtig lekker. Niks meer om te sê, dit was uitstekend. Sal graag weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Unique, comfortable, home away from home. It was delightful. Easy to find. Friendly staff. Great breakfast!.Lovely view! It really is a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie mooi uitsig. Vriendelike personeel. Baie lekker ontbyt. Jy kan kies wat jy wil hê. Regtig baie goeie waardeer vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chante C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2021

Vriendelike personeel en in lyn met COVID-regulasies. In lyn met COVID-regulasies met vriendelike personeel en uitstekende aandag aan detail.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Amazing holiday The staff was so friendly and made sure that we enjoyed our stay, even suggested some beautiful places to visit so that we don’t get bored. The breakfast was nice, also enjoyed the quietness there and how neat the place was.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus M
1 nag Besigheidsreis
4.4
Okt 2020

Baie skoon en netjies. Veilige pragtige uitsig baie still en rustig. Die akkomodasie in Umhlanga is van goeie gehalte en bekostigbaar. Ek glo daar is plek vir meer akkomodasie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Emin Terrace, La Lucia, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjNjczMTVjLWMxMjAtNDljMi04ZTEzLWIyMTEzN2Y3N2E1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 5 Emin Terrace La Lucia 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.746663684928 31.058522495701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang