Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview on Mulberry

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mignon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Seaview on Mulberry
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Charmaine M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M

Ongelooflik lekker!

Dit was 'n ongelooflike mooi huis, dit het gelyk presies soos die fotos. Dit was netjies en skoon gewees en die oopvertrekke en die stoep was presies wat ons wou gehad het. Ek sal definitief enigeen aanbeveel om soontoe te gaan. My honde het dit ook geniet, want die erf was groot genoeg gewees om in rond te hol. Die feit dat jy nie gepla is oor loadshedding het ons vakansie definitief net lekkerder gemaak. Dit is sentraal geleë na al die winkels en die strande toe.

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mulberry-laan 20, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8d84fee2568e0c644a45a00fc73f1ceda2632e53268d605ffbd0c319fa39dc5b5c2aa33d57e9204365f1d9cc0aa4ba99601?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 20 Mulberry Lane Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.021644330744 24.923181449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang