Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview Self-catering Amanzimtoti

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Steve M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

We would have liked to have stayed a little longer. We enjoyed our stay very much. The accommodation was beautiful and spotlessly clean. We would be happy to stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette C
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Onbeskryflik spesiaal. Sal nog langer wou bly, dit was die beste week, die uitsig onvergeetlik mooi, die branders wat jy heeltyd hoor!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrick R P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Will recommend to any one who is looking for the place at the sea. Very very nice and quiet. The host is very helpful and the accommodation neat and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolindi L
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Fantasties. Die uitsig was besonders, die sonopkoms was hoe ons elke oggend ons dag begin het. Die geriewe was uitstekend en alles en meer was in die woonstel. Dit het amper gevoel asof jy tuis is. Ons sal weer by hulle bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

We had a great stay. The view from the apartment is amazingly beautiful. The beach access is so close.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

Enjoyed our stay and the flat had all the essentials we needed and more. It was very nice and the view was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi S
Kort verblyf
4.4
Mrt 2024

Parkering- ongemaklik en moeilik. Geen TV, internet werk nie altyd. Parkering & internet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Linda T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2024

Goeie verblyf. Agteruitgang van area sigbaar. Bekostigbare verblyf in 'n area wat agteruitgegaan het soos res van SA.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Barbara D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Excellent, personalised service from Lynette and Keith. We could not have asked for better hosts! Lynette and Keith met us personally, ensuring that we were comfortable. They also informed us of local activities and were on hand at any time to assist us. Super friendly and made us feel like we were staying at our home away from home. Thank you very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joggie R
Lang verblyf
5.0
Okt 2023

Baie wonderlike plek. Pragtige uitsig oor die see en strand. Vriendelike mense. Ek het baie tuis gevoel en veilig om by Afsaal 706 te woon. Was baie vriendelik ontvang deur Keith en Lynnette op my aankoms al het ek later aangekom as wat ek verwag het. Hulle het my alles mooi gewys hoe alles werk en ook vertel van die winkels rondom die plek en wat ek waar kan kry tydens my verblyf. Chip op sleutels om by Afsaal in te kom, by parkering van voertuig te kom en by hek uit te gaan na die stand het my baie veilig laat voel dat nie net enige iemand toegang tot perseel kan kry nie. Maklike en veilige toegang tot by die hek om strand toe te gaan. Baie dankbaar aan Keith en Lynnette vir hulle hulp, vriendelikheid en as gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Skeith Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 43

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R810
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R810
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 21, Afsaal 706, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1dba6f01b80a5ca0f8327e5f8092a012ca402d0aec528a96be610fb382f7060772660cb658dcb65132ce5a9572c9dc2a56b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810 per nag, vir 4 mense 30 5 1 5 21 Beach Road Afsaal 706 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.055806456018 30.884860932541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang