Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview Villa

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Lizelle A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustige ontsnap uit die stad. Ons het baie lekker gebly - die boonste verdieping is 'n heerlike kuierarea. Ons sal vir seker terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dominique F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Die area was baie veilig en so naby die see. Die binnebraai is lekker gesellig. Ons het so lekker gebly! Die see-uitsig is werklik ongelooflik en die huis is in 'n baie stil area wat dit net meer salig maak. Die huis was baie skoon en netjies en het als gehad wat ons nodig gehad het. Die gasvrou was baie gaaf en het selfs 2 bottels wyn vir ons gelos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
Seaview Villa
Liewe Dominique, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly julle het die tydjie by Seaview geniet.

Carike D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Die uitsig was ongelooflik en diens baie vriendelik en goed! Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
Seaview Villa
Liewe Carike, dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer by Seaview Villa en ons hoop om julle weer terug te verwelkom. Groete, Johanna

Alzaine K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjies en goed toegerus met 'n lieflike braaikamer. Netjies en goed toegerus. Pragtige uitsig oor die see; lieflike toegeboude braaikamer. Dit het handig te pas gekom met die gure weer wat ons ondervind het. Ons is vriendelik ontvang en rondgewys. WiFi het ook goed gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
Seaview Villa
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit word regtig hoog op prys gestel, want ons beskou klante se resensies as motivering om beter te doen.

Marietjie R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Fantastiese uitsig op die see. Skoon en netjies en goed opgepas. Tweede vloer absoluut vir kuier en ontspanning ingerig. In die nuwer deel van Yzerfontein, bietjie verder van die swemstrand, wat dit stil en rustig maak. Toegerus met alles wat jy sou nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
Seaview Villa
Liewe Marietjie baie dankie vir die mooi resensie. Hoop om julle gou terug te verwelkom Groete Johanna

Carol B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Great and comfortable stay in a clean and beautiful environment. Good host, great and comfortable venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
Seaview Villa
Dear Carol Thank you so much for this review. Much appreciated. Regards Johanna

Karen P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Wonderlike verblyf met die beste uitsig. Baie dankie vir die gasvryheid. Dit is die klein 'personal touches' wat sal maak dat ons terugkeer. Die plekkie was skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het. Loadshedding was nie 'n probleem nie, alles was voorsien om met gemak daardeur te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
Seaview Villa
Baie dankie vir mooi resensie Karin. Ons waardeer sulke terugvoering opreg en hoop julle kom besoek Seaview Villa weer in Yzerfontein. Groete Johanna

Jean K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Pragtige, skoon, goed toegeruste blyplek! Gasvrou was baie verwelkomend. Plekkie is mooi en goed toegerus met alles wat jy kan benodig. Baie goed geleë en ons het 'n baie lekker naweek daar spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
Seaview Villa
Goeiedag Jean Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is so bly dat julle die tydjie by Seaview Villa geniet het en hoop om julle weer terug te verwelkom. Groete Johanna

Anoleigh J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Dit was fantasties. Die uitkyk op die see was fantasties. Al die geriewe was daar wat jy benodig en meer. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
Seaview Villa
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was lekker om julle as ons gaste kon verwelkom.

Retha G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Rustig en stil. Seaview Villa is een van ons lekkerste wegbreekvakansies nog gewees. Was 'n voorreg om wakker te word en die see te hoor en die see van die stoep te kon bewonder. Ek sal verseker die verblyf aanbeveel. Johanna is die mees vriendelike en hulpvaardigste persone wat ek al ooit mee gedeel het as ons met vakansie gegaan het. Baie dankie daarvoor, het sommer dadelik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
Seaview Villa
Retha baie dankie vir die mooi resensie. Dit word regtig baie waardeer. Groete Johanna

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-singel 13, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1ODRlNWZkLTUxZDktNDZjNi04ZjZkLTZmZGNmNzg5ZTNmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 75 5 1 5 13 Seaview Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.363333600102 18.163345505488

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang