Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview Villa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 73 resensies vir Seaview Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Carike D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carike D

Die uitsig was ongelooflik en diens baie vriendelik en goed!

Ons het baie lekker gebly!

Seaview Villa se terugvoer

Liewe Carike, dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer by Seaview Villa en ons hoop om julle weer terug te verwelkom.
Groete,
Johanna

Seaview Villa
Alzaine K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alzaine K

Netjies en goed toegerus met 'n lieflike braaikamer.

Netjies en goed toegerus. Pragtige uitsig oor die see; lieflike toegeboude braaikamer. Dit het handig te pas gekom met die gure weer wat ons ondervind het. Ons is vriendelik ontvang en rondgewys. WiFi het ook goed gewerk.

Seaview Villa se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit word regtig hoog op prys gestel, want ons beskou klante se resensies as motivering om beter te doen.

Seaview Villa
Marietjie R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie R

Fantastiese uitsig op die see. Skoon en netjies en goed opgepas.

Tweede vloer absoluut vir kuier en ontspanning ingerig. In die nuwer deel van Yzerfontein, bietjie verder van die swemstrand, wat dit stil en rustig maak. Toegerus met alles wat jy sou nodig kry.

Seaview Villa se terugvoer

Liewe Marietjie baie dankie vir die mooi resensie. Hoop om julle gou terug te verwelkom
Groete
Johanna

Seaview Villa
Carol B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol B

Great and comfortable stay in a clean and beautiful environment.

Good host, great and comfortable venue.

Seaview Villa se terugvoer

Dear Carol
Thank you so much for this review. Much appreciated.
Regards
Johanna

Seaview Villa
Karen P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P

Wonderlike verblyf met die beste uitsig.

Baie dankie vir die gasvryheid. Dit is die klein 'personal touches' wat sal maak dat ons terugkeer. Die plekkie was skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het. Loadshedding was nie 'n probleem nie, alles was voorsien om met gemak daardeur te kom.

Seaview Villa se terugvoer

Baie dankie vir mooi resensie Karin. Ons waardeer sulke terugvoering opreg en hoop julle kom besoek Seaview Villa weer in Yzerfontein.
Groete
Johanna

Seaview Villa
Jean K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean K

Pragtige, skoon, goed toegeruste blyplek!

Gasvrou was baie verwelkomend. Plekkie is mooi en goed toegerus met alles wat jy kan benodig. Baie goed geleë en ons het 'n baie lekker naweek daar spandeer.

Seaview Villa se terugvoer

Goeiedag Jean
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is so bly dat julle die tydjie by Seaview Villa geniet het en hoop om julle weer terug te verwelkom.
Groete
Johanna

Seaview Villa
Anoleigh J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anoleigh J

Dit was fantasties.

Die uitkyk op die see was fantasties. Al die geriewe was daar wat jy benodig en meer. Rustige omgewing.

Seaview Villa se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was lekker om julle as ons gaste kon verwelkom.

Seaview Villa
Retha G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha G

Rustig en stil.

Seaview Villa is een van ons lekkerste wegbreekvakansies nog gewees. Was 'n voorreg om wakker te word en die see te hoor en die see van die stoep te kon bewonder. Ek sal verseker die verblyf aanbeveel. Johanna is die mees vriendelike en hulpvaardigste persone wat ek al ooit mee gedeel het as ons met vakansie gegaan het. Baie dankie daarvoor, het sommer dadelik tuis gevoel.

Seaview Villa se terugvoer

Retha baie dankie vir die mooi resensie. Dit word regtig baie waardeer.
Groete
Johanna

Seaview Villa
Edward I - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward I

Waarde vir geld. Netjies en veilig.

Ontvangs was 10/10. Huis was wel toegerus vir loadshedding. Sal definitief weer daar vakansie hou.

Seaview Villa se terugvoer

Liewe Edward, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is so bly julle het die tydjie by Seaview geniet en hoop om julle weer te sien.

Seaview Villa
Elaine N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine N

Uitstekend.

Netjiese huis met 'n pragtige see-uitsig. Goed toegerus en mooi natuurlewe en die strand is binne loopafstand.

Seaview Villa se terugvoer

Liewe Elaine
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons is so bly julle het die tydjie by Seaview Villa geniet.
Groete
Johanna

Seaview Villa
Maureen W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen W

Ontspannend.

Goeie uitsig en mooi rustige omgewing. Huis is gerieflik, netjies en goed toegerus. Johanna is baie gasvry en het deurlopend gedurende ons verblyf, kontak behou en inligting verskaf.

Seaview Villa se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Maureen. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Groete
Johanna

Seaview Villa
Janneman L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janneman L

Fantastiese 14 dae gewees.

Seaview Villa bied alles wat hul sê, plus nog baie meer. Sal beslis weer daar bly. Baie dankie.

Seaview Villa se terugvoer

Goeiedag Janneman
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer die insette en hoop om julle spoedig terug te verwelkom.
Groete
Johanna

Seaview Villa
Melissa S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa S

Ons verblyf was fantasties.

Sal Seaview Villa vir enige een aanbeveel. Die huis het alles en nog meer in wat wat mens benodig. Jy kan letterlik net jou klere en kos bring. Kliëntediens 100% en baie vriendelik en behulpsaam. Eienaar was heeltyd in kontak en het al die nodige kennisgewings aangestuur, soos die loadshedding skedules. Sal beslils weer 'n bespreking maak.

Seaview Villa se terugvoer

Liewe Rayna
Baie dankie vir die mooi resensie ons waardeer dit opreg.

Groete
Johanna

Seaview Villa
Nicky E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky E

Wow, best getaway in a long time.

Best place to get away from the city life.

Seaview Villa se terugvoer

Dear Nicky,
Thank you so much for this amazing review. We are so glad you guys enjoyed your stay at Seaview and can't wait to welcome you back again.
Regards,
Johanna

Seaview Villa
Allen C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen C

Incredible home away from home.

We have stayed at many self-catering units both locally and overseas and Seaview Villa is exceptional. Everything you need (and even the things you didn't think you needed) are provided. The unit is exceptionally neat and clean and ready for a wonderful, relaxing, hassle-free break. We spent the weekend there with our daughter, son-in-law and 2 granddaughters. Johanna is a lovely, warm and welcoming host and makes sure you are comfortable and well taken care of even gifting us with 2 bottles of wine from the local Darling area. This home is a short walk from the beach and just a short drive from some interesting shops. All in all, a really great option for a holiday destination. Thank you Johanna for making us feel special, we will definitely be returning.

Seaview Villa se terugvoer

Dear Allen thank you so much for this amazing review. We hope to welcome you guys back soon.
Kind Regards,
Johanna

Seaview Villa
Mark N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark N

Stunning view. Value for money. We will definitely be back in the near future.

We will definitely be back. Perfect for a get away weekend, peaceful with stunning views.

Seaview Villa se terugvoer

Dear Mark, thank you so much for this great review. We are so glad that you have enjoyed your stay at Seaview Villa and hope to welcome you back soon. Regards, Johanna.

Seaview Villa
Marelize R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize R

Mooi uitsig, skoon en goed ingerig.

Wat 'n bederf om hier te kon bly! Johanna is so vriendelik en behulpsaam. Die huis is skoon, netjies en het alles gehad wat 'n mens moontlik aan kon dink. Die uitsig vanaf die stoep is so mooi en die braai-area is ideaal as 'n mens saans as vriende net wil lekker saam kuier. 'n Groot bonus is dat die strand slegs 'n klipgooi vêr is. Ek sal beslis Seaview Villa aanbeveel.

Seaview Villa se terugvoer

Goeiedag Marelize
Baie dankie vir die uitstekende resensie. Ons is so bly dat julle die tydjie by Seaview geniet het en hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Groete
Johanna

Seaview Villa
Elizabeth V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V

Relaxing and comfortable.

The house is really well catered for what crockery, bedding and furniture concern. The house is very neat and spotless. The goodies for guest is very well thought through. Johanna is a very friendly and sweet host.

Seaview Villa se terugvoer

Dear Elizabeth, thank you so much for this amazing review. We are so glad that you enjoyed your stay at Seaview Villa and hope to welcome you back soon.
Regards
Johanna

Seaview Villa
Elizabeth Ruth A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth Ruth A

Lovely, tranquil and beautiful scenery.

The unit has everything you need. There is safe parking.

Seaview Villa se terugvoer

Dear Maynette

Thank you so much for the review.

Seaview Villa
Anet G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anet G

Vriendelike gasvrye ontvangs, 'n lieflike woning met 'n ongerepte uitsig oor die Atlantiese oseaan.

Ons het die huis baie skoon gevind met letterlik alles wat mens benodig. Die kombuis wat onder is kan 'n uitdaging wees vir ouer garde maar die leefarea en uitsig oor die oseaan maak op vir alles. Die koffiestasie bo, asook wasbak kom handig te pas vir die boonste kamer. Die gasvrou was baie behulpsaam en het selfs die beurtkragtye vir ons via WhatsApp aangestuur.

Seaview Villa se terugvoer

Liewe Anette
Ons is so bly julle het die tydjie by Seaview Villa geniet en ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete Johanna

Seaview Villa
Debbie F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie F

Perfect getaway.

Johanna was so welcoming and did her utmost to make our stay as pleasant as possible. The house has magnificent views, is within walking distance to a lovely stretch of beach and very comfortable. It was perfect for our group of friends wanting to escape the city.

Seaview Villa se terugvoer

Dear Debbie, I am so glad you enjoyed your stay at Seaview Villa. Hope to welcome you back soon. Regards, Johanna and Francois.

Seaview Villa
Marilyn V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn V

Ons naweek by Seaview Villa was absoluut wonderlik!

Ek sal dit baie beslis aanbeveel vir 'n wegbreek. Plekkie is pragtig. Netjies en toegerus met als wat mens nodig het. Die see-uitsig is amazing. Ons dink al klaar aan ons volgende wegbreek na Seaview Villa. Johanna en Francois, baie dankie. Julle is pragtige mensies.

Seaview Villa se terugvoer

Liewe Marlyn Baie dankie vir die uitstaande resensie en ons is so bly julle het die tydjie by Seaview geniet. Kan nie wag om julle terug te verwelkom mie.
Groete
Johanna

Seaview Villa
Christine D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D

Fantasties!

Pragtige see-uitsig! Ek wil amper sover gaan om te sê dis die skoonste en mees netjiese plek waar ons al ooit tuisgegaan het en ons reis dikwels. Heerlike beddens en kussings met skoon badkamers en netjiese braaiplek waar die hele gesin of vriende lekker saam kan kuier. Die huis is goed ingerig met alles wat nodig is. Dankie Johanna vir jou wonderlike gasvryheid. Jy sal ons beslis weer sien in die toekoms!

Seaview Villa se terugvoer

Liewe Christine
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is bly julle het die tydjie by Seaview geniet en hoop om julle gou weer terug tw verwelkom.
Groete
Johanna

Seaview Villa
Tracy M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy M

Fabulous house to relax and recharge.

We had an absolutely lovely relaxing weekend at Seaview Villa. This house has everything you could possibly need, a home from home. We would love to come back again.

Seaview Villa se terugvoer

Dear Tracy
We are so glad that you guys enjoyed your stay at Seaview Villa and we hope to welcome you back again.
Kind Regards
Johanna

Seaview Villa
Karen W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen W

Fabulous accommodation and great finishes.

This accommodation is perfectly furnished and the extra mile is appreciated.

Amelia B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia B

Heerlik ontspan in die luuksheid van 'n huis met 'n see-uitsig!

Ervaar die rustigheid.

Seaview Villa se terugvoer

Baie dankie Amelia vir die uitstekende resensie. Ons is bly julle het die tydjie by Seaview geniet en hoop om julle gou terug te verwelkom.

Seaview Villa
Elizabeth R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth R

Our stay was unforgettable. Will definitely go again.

The house has an awesome view of the ocean and table mountain. Reception was warm, friendly and personal with a stunning gift.

Seaview Villa se terugvoer

Dear Elizabeth,
Thank you so much for the amazing review and we hope to welcome you guys back soon.
Kind Regards,
Johanna

Seaview Villa
Llewellen G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellen G

4 volwassenes, groot spasie, skoon en baie vriendelike ontvangs.

Baie lekker gekuier, kon alles wat ons nodig gehad het by Spar koop. Baie eetplekke en die mense is baie vriendelik.

Janice L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice L

The name of the house (and the street) says it all!

It was once again a pleasure to return.

Seaview Villa se terugvoer

Dear Janice thank you so much for this amazing review. It was only a pleasure hosting you guys

Seaview Villa
Linda P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P

Uitstekende ligging, fantasties uitsig, baie netjies en uitstekende geriewe.

Alles wat jy nodig het vir ’n lekker kuier saam met virende en familie. Baie netjies en moderne huis met uitstekende geriewe. Sal beslis weer bespreek.

Seaview Villa se terugvoer

Liewe Linda, baie dankie vir die uitstekende resensie. Hoop om jul gou terug te verwelkom.

Seaview Villa
Melvin G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melvin G

Dit was 'n asemrowende wegbreek, net klein bietjie te kort.

Ek sal enigeen aanbeveel om hierdie huis te bespreek. Die goeie ontvangs en vriendelikheid vandat ons daaraan gekom het was een vir die boeke. Die huis is baie netjies en dit skep 'n warm atmosfeer.

Seaview Villa se terugvoer

Liewe Melvin
Baie dankie vir die mooi resensie en ons is bly julle het die tydjie by Seaview geniet.
Groete, Johanna

Seaview Villa
Lee-anne W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne W

Home away from home.

Our stay at Seaview Villa was absolutely wonderful. Thank you to Johanna for going the extra mile, and personally welcoming us at your accommodation. It felt like home away from home, and the house contains everything you need for your stay. The location and view is breath-taking and the house is beautifully decorated and well maintained. We will definitely be returning!

Seaview Villa se terugvoer

Dear Lee-Anne
Thank you so much for this amazing review and we can't wait to welcome you back again.
Kind Regards
Johanna

Seaview Villa
Rianne G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianne G

Fantasties en gemaklik.

Dit is baie aangename verblyf. Netjies en skoon. Goed toegerus met alles wat nodig is en meer. Dit het soos ons eie huis weg van die huis gevoel wat dit baie gerieflik gemaak het. Die dorpie en sy mense was ook baie vriendelik en behulpsaam. Die gasvrou het ons baie welkom laat voel asook baie "accommodating".

Seaview Villa se terugvoer

Baie dankie Rianne vir die mooi resensie. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Groete Johanna

Seaview Villa
Esray-lee J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esray-lee J

Great weekend getaway.

The hostess Johanna was very welcoming. The house is great for friends and family.

Marthina W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marthina W

Dit was heerlik en die huis is perfek.

Die huis is goed toegerus, daar skort niks.

Seaview Villa se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer julle terugvoering en hoop om julle weer terug te verwelkom.

Seaview Villa
Marguerite L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite L

Heerlik gekuier. Pragtige huis. Goeie geriewe en lekker ligging.

'n Lieflike huis by die see met die mooiste uitsig. Het elke aand met die klank van die see aan die slaap geraak. Huis is baie goed toegerus. Alles skoon en netjies met kwaliteit-beddegoed. Sal baie graag weer daar kuier.

Seaview Villa se terugvoer

Goeiedag Marguerite baie dankie vir die positiewe terugvoering dit word baie waardeer.

Seaview Villa
Tonia W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tonia W

Comfortable and modern space, very ideal for a family getaway.

Seaview Villa makes for a wonderful getaway with your family. The house is spacious and modern with beautiful views of the ocean. The house contains all the necessary items as one would require at your own home. The host was very friendly and helpful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gemaklike en moderne spasie, baie ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Seaview Villa is 'n wonderlike wegbreekplek vir 'n gesin. Die huis is ruim en modern met pragtige uitsigte oor die see. Die huis het al die nodige items wat jy by jou eie huis sou nodig hê. Die gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Seaview Villa se terugvoer

Good morning Tonia
Thank you so much for the review, and we hope to welcome you back soon.
Regards
Johanna

Seaview Villa
Francis W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis W

Wonderlike wegbreeknaweek.

Seaview Villa het aan alle verwagtinge voldoen en nog meer. Uitstekende ligging, lekker leefarea en stoep met die gedruis van die branders wat mens in die regte stemming plaas vir 'n naweek van ontspanning en uitrus. Baie netjies en alle toebehore wat nodig is tot jou beskikking. 'n Groot dankie ook aan die eienaars met hulle hulp om dit 'n uitsonderlike verblyf te maak wat ons almal terdeë geniet het.

Seaview Villa se terugvoer

Liewe Francis
Baie dankie vir die wonderlike resensie, en ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Groete
Johanna

Seaview Villa
Barry S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry S

Fantastiese geriewe en 'n pragtige uitsig oor die see.

Die huis is wonderlik toegerus met alles wat jy ooit sal nodig kry. Die braaikamer het 'n pragtige uitsig oor die see, en het ongelooflik lekker gekuier en geleef. Ons gaan vir seker weer daar kuier. Johanna se moeite en aandag op detail is ongelooflik. Baie dankie vir 'n onvergeetlike ervaring.

Seaview Villa se terugvoer

Baie dankie Barry vir die uitstekende resensie. Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Groete,
Johanna

Seaview Villa
Debbie G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie G

Fantasmagories.

Vet pret, ongelooflike ligging.

Seaview Villa se terugvoer

Goeiemore Debbie, Baie dankie vir die fantastiese resensie. Ons is so bly dat julle die tydjie by Seaview geniet het en hoop om julle binnekort terug te verwelkom. Groete Johanna

Seaview Villa
Delete D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delete D

Een van die beste huise op die webtuiste waarin ek al gebly het.

Hierdie huis is volledig toegerus, skoon, netjies en dit is duidelik dat die eienaar trots het in die huis aangesien alles stylvol en net reg is vir 'n vakansiehuis - dit was 'n awesome 3 dae in hierdie plek - sal dit definitief aanbeveel en weer teruggaan soontoe.

Seaview Villa se terugvoer

Goeiedag Marius, baie dankie vir die uitstekende resensie en ons is so bly julle het die tydjie by Seavilla Villa geniet. Kan nie wag om julle terug te verwelkom nie.
Groete
Johanna

Seaview Villa
Peggie C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peggie C

Simply amazing!

Amazing place with everything you ever needed for a family holiday away! Definitely will recommend it!

Seaview Villa se terugvoer

Dear Peggie,
Thank you so much for this amazing review, we really appreciate the positive feedback.
Regards,
Johanna

Seaview Villa
Piet N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet N

Pragtige skoon, netjies, goed toegeruste plek, ideaal geleë. Puik gasvrou. Dankie vir 'n heerlike bederftyd.

Die villa is goed toegerus en kleurvol gemeubileer. Hulle verskaf tot opvou-strandstoele en sambreel.

Seaview Villa se terugvoer

Liewe Mariki baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit word opreg waardeer.

Seaview Villa
Frikkie K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie K

Baie netjiese eenheid.

Baie mooi en netjiese huis, wat goed toegerus is. Gasvrou is baie hulpvaardig en laat jou sommer welkom voel.

Seaview Villa se terugvoer

Goeiedag Frikkie, ons is bly julle het julle tydjie by Seaview Villa geniet, en ons hoop om julle weer terug te verwelkom

Seaview Villa
Anneen V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneen V

Heerlik gekuier!

Ons het die kuier by Seaview Villa baie geniet. Baie dankie vir al die ekstras! Ons sal die huis ten sterkste aanbeveel!

Seaview Villa se terugvoer

Liewe Anneen ons is bly julle het die tydjie by Seaview Villa geniet.

Seaview Villa
Lizelle And Riaan V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle And Riaan V

Ons het baie lekker gebly in Seaview Villa. Pragtige uitsig. Lekker braai en baie skoon en netjies. Sal dit definitief aanbeveel.

Pragtige uitsig. Lekker braai en baie skoon en netjies. Sal dit definitief aanbeveel.

Seaview Villa se terugvoer

Goeiedag Lizelle
Ons is bly dat julle die tydjie by Seaview Villa geniet het.

Seaview Villa
Suzanne D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne D

Relaxing with stunning views.

We had a very relaxing weekend with stunning views. Just what we all needed. Would definitely recommend the house. We were welcomed when we arrived and enjoyed every minute.

Seaview Villa se terugvoer

Dear Suzanne,
We are so glad that you enjoyed your stay at Seaview and thank you were prepared to share your experience at Seaview Villa with others.

Seaview Villa
Esta V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta V

Fantasties!

Ons het saam familie en 2 klein kindertjies (2 jaar en 9 maande) 'n langnaweekwegbreek gehad. Die huis het alles en nog meer gebied. Daar is selfs stoele en speelgoed vir die strand! Die kuierarea bo was lieflik en het die kinders die geleentheid gegee om rond te beweeg terwyl ons rustig oor die see kon uitkyk en kuier en braai! Die strand is stapafstand en die dierelewe is volop! Definitief elke sent werd en sal dit met 'n geruste hart aanbeveel. Johanna se ontvangs was professioneel en vriendelik. Dankie Johanna, ons sal beslis terug wees!

Seaview Villa se terugvoer

Liewe Estam baie dankie vir die uitstekende resensie. Ons is bly dat julle die tydjie by Seaview Villa geniet het en hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Seaview Villa
Desire O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire O

Pragtige, netjiese, goed uitgeruste plekkie by die see.

Baie dankie Johanna vir die heerlike naweek weg by Seaview Villa, dit was regtig stylvol, skoon en netjies, met alles en nog meer toegerus. Ons het dit baie geniet en sal dit definitief vir ander vriende aanbeveel.

Seaview Villa se terugvoer

Liewe Desire, baie dankie vir die wonderlike resensie en ons kan nie wag om julle terug te verwelkom nie.

Seaview Villa
Marie Adele F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie Adele F

Wonderlike ligging, goed toegerus, silwerskoon en gerieflike vakansiehuis.

Seaview Villa is 'n huis waar 'n mens dadelik tuis voel. Heerlike kuierhuis met baie te doen, van pragtige uitsigte oor die see, Tafelberg op die horison, 'n lushof vir voëlkykers en 'n groot keuse van stap- en drafroetes. Die kombuis is besonder goed toegerus en die kuierarea op die boonste vlak met die binnebraai en sitkamer sorg dat slegte weer dae in gesellige kuierdae verander. Sal maklik vir 'n lang vakansie in Seaview Villa kan bly en sal beslis weer wil teruggaan.

Seaview Villa se terugvoer

Liewe Marie,

Baie dankie vir die uitstekende resensie en ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Seaview Villa
Nicholas B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas B

Wonderful holiday home with superb views.

Our hosts Johanna and Francois were attentive and very welcoming. The house is very comfortable with everything one could wish for an excellent holiday.

Seaview Villa se terugvoer

Dear Nick,

We are so glad that you enjoyed your stay at Seaview Villa and we hope to welcome you back again in the future.

Regards,
Johanna and Francois

Seaview Villa
Petro S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Fantastiese huis, ten volle toegerus en perfek vir 'n heerlike kuier.

Sien sterre.

Seaview Villa se terugvoer

Goeiedag Petro,
Baie dankie vir die mooi resensie en ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Seaview Villa
Una B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Una B

Smaakvol gemeubileerde huis met 'n lieflike see-uitsig.

Baie vriendelik ontvang deur die eienaar self wat ons volledig ingelig het oor eetplekke en toeriste-aantreklikhede in die omgewing. Baie oulike bakkery en Portugese restaurant by die sportklub sowel as 'n pragtige "interior" winkeltjie net om die hoek van die bakkery kan sterk aanbeveel word.

Seaview Villa se terugvoer

Liewe Una
Baie dankie vir die uitstekende resensie en ons is bly dat julle die tydjie by Seaview Villa geniet het.
Ek hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Groete
Johanna

Seaview Villa
Adri O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri O

Pragtig en soveel meer as wat ons verwag het!

Pragtig en baie tevrede. Sal dit met graagte aanbeveel!

Seaview Villa se terugvoer

Liewe Adri, ons waardeer julle wonderlike resensie en is bly julle het die tydjie by Seaview Villa geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Johanna

Seaview Villa
Annemi N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemi N

Dit was rus vir my siel.

'n Wonderlike plekkie stapafstand vanaf die see. Netjies ingerig en goed versorg.

Seaview Villa se terugvoer

Liewe Annemi,
Baie dankie vir die wonderlike resensie en dat julle bereid was om dit met ander te deel. Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Groete,
Johanna

Seaview Villa
Kobus V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Stunning view.

Seaview Villa is nog mooier as die foto's wat gesien word op hulle website.

Seaview Villa se terugvoer

Liewe Kobus,
Baie dankie vir die uitstaande resensie, en dit is goed om te hoor dat Seaview mooier vertoon as die fotos. Sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Groete,
Johanna en Francois

Seaview Villa
Polisa F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Polisa F

Heaven on erath.

The house is big, clean and beautifully decorated. The garden is spacious and safe for kids. The unit is close to the beach. The hostess was friendly and accommodating.

Seaview Villa se terugvoer

Dear Polisa we are glad that you enjoyed your stay at Seaview Villa.

Seaview Villa
Zenobia V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zenobia V

Lovely sea views, walking distance to the beach.

Lovely sea views, walking distance to the beach. Pity the kitchen is downstairs, we certainly used the steps a lot.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike see-uitsigte binne stapafstand van die strand.

Lieflike see-uitsigte binne stapafstand van die strand. Dis jammer dat die kombuis onder is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Seaview Villa se terugvoer

Dear Zenobia, thank you for the review of our Seaview Villa. In the advertisement of the house it is mentioned that the kitchen is downstairs, but hopefully the early check in and late check out made up a bit for the downstairs kitchen.

Kind Regards,
Johanna

Seaview Villa
Glen C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen C

A fantastic trip and accommodation.

We had a fantastic trip to Yzerfontein. The house is all you need when you fly in from far. Everything needed in a self-catering unit was there. The house is ideal for July, August months with a closed in braai area. Yzerfontein is also central to tour the West Coast as well as inland.

Seaview Villa se terugvoer

Dear Glen,
We are glad that you enjoyed your stay at Seaview Villa, and we hope to see you back soon.

Seaview Villa
Hennie B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Ongelooflike plek met 'n fantastiese binne-braaiplek!

Ons het dit baie geniet, die huis het alles wat 'n mens benodig. Sal definitief weer gaan.

Seaview Villa se terugvoer

Hennie ons waardeer julle positiewe terugvoering en sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

Seaview Villa
Jordan P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jordan P

Fantasties.

Persoonlike verwelkoming baie vriendelik. Die woning was baie netjies en alle toebehore (wat by jou eie huis is) is beskikbaar. Ek was ingenome dat ook 'n braairooster beskikbaar was. Ligging van woning is perfek. Die kinders het die gratis WiFi baie geniet. Ek moet beklemtoon dat die gasvrou, Johanna, goed ingelig is oor die dorp self, asook die omgewing. Haar vriendelike ontvangs en geaardheid moet onderstreep word.

Seaview Villa se terugvoer

Oswold dit was vir ons 'n abosolute voorreg om julle hier te kon huisves, en sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

Seaview Villa
Henk V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk V

Wat 'n heerlike plek.

Dit was een van die beste, skoonste en goed ingerigte selfsorg-eenheid wat ek al in gebly het. Baie rustig en veilig, sal beslis weer gaan, 10 uit 10.

Seaview Villa se terugvoer

Liewe Henk,

Ons is so bly dat julle die tyd by Seaview Villa geniet het en julle sal altyd welkom wees om terug te kom.

Seaview Villa
Niel C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel C

Heerlike kuier in smaakvolle akkommodasie.

Volledig toegerus en stylvol gemeubileer. Alles wat benodig word is daar. Braaikamer en kuiergedeelte 'n absolute juweel. Uitstekende diens deur die gasvrou, Johanna, wat die omgewing goed ken en waardevolle aanbevelings maak. Vriendelik en professionele hantering met ontvangs en vertrek.

Seaview Villa se terugvoer

Beste Niel,

Baie dankie vir die resensie. Dit beteken vir ons baie en julle insette help om ons standaarde hoog te hou.

Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Groete,
Johanna

Seaview Villa
Lizette V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette V

Pragtige plek met alles wat jy nodig het.

Professionele ontvangs. Pragtige plek, netjies en baie skoon. Pragtige uitsig!

Seaview Villa se terugvoer

Baie dankie Lizette, ons waardeer julle positiewe terugvoering.

Seaview Villa
Arno V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno V

Mooi blyplek by die see.

Seaview Villa het aan al ons verwagtinge voldoen en meer. 'n Pragtige uitsig oor die see van die balkon af en veilige parkering vir ons twee motors was 'n verdere bonus. Ons sal met graagte weer hier oorbly.

Seaview Villa se terugvoer

Arno ons is bly dat julle die tydjie by Seaview Villa geniet het en hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Seaview Villa
Tania T - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania T

Wonderlike ligging, na aan Kaapstad.

Hierdie huis het 'n tekort aan niks. Smaakvol, ruim met 'n wonderlike uitsig. Ons kom beslis weer!

Seaview Villa se terugvoer

Liewe Tania
Ons is werklik bly dat julle die tydjie by Seaview Villa geniet het, en hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Johanna

Seaview Villa
Elizma B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma B

Ons sal vir seker weer gaan!

Ons het heerlik gebly. Die huis is skoon en baie netjies. Uitstekend toegerus - alles wat jy nodig het is daar en werk! Ons kon heerlik vuur maak en braai terwyl dit koud was buite en die uitsigte is pragtig! Johanna was 'n wonderlike gasvrou, ons sal beslis weer daar gaan bly.

Seaview Villa se terugvoer

Liewe Elizma
Baie dankie vir die mooi resensie, en dat julle bereid is om dit met ander te deel. Ons waardeer dit opreg en hoop om julle terug te verwelkom.
Johanna

Seaview Villa
Dawn K - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn K

Die beste verblyf aan die Weskus.

Ons het by verskeie plekke gebly met ons onlangse toer langs die Weskus. Hierdie huis het egter ons harte gesteel. Dit is nie goedkoop nie (in vergelyking met ander plekke waar ons gebly het nie) maar dit is elke sent werd. Ons gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig - het tot vir ons met 'n bottel wyn welkom geheet. Die huis is ruim, smaakvol gemeubileer en is toegerus met alles wat oop en toe maak. Die bedagsame detail wat die eienaars in hierdie plek ingesit het is verstommend. Ek kon nie iets kry waaraan hulle nie gedink het nie. Die beddens en kussings is gemaklik en die linne is van goeie gehalte. Daar is ook 'n tuin, maar die balkon op die boonste verdieping het so 'n pragtige uitsig dat mens sommer heeldag daar kan deurbring. Yzerfontein is ook lekker sentraal en mens kan baie plekke in die omgewing besoek. Ek hoop dat ons eendag sal kan terugkeer. Baie dankie vir 'n wonderlike ervaring.

Seaview Villa se terugvoer

Liewe Dawn
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons waardeer dit en dat julle bereid was om dit met ander mense te deel.
Hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Groete
Johanna

Seaview Villa
Sandra P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra P

Pragtige plek!

Pragtige plek, waarde vir geld. Klein dingetjies wat die verblyf ekstra spesiaal maak!

Seaview Villa se terugvoer

Goeiedag Sandra

Dankie vir die terugvoering.

Dit word opreg waardeer en ons hoop om julle spoedig terug te verwelkom !

Seaview Villa
Darelle S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darelle S

Seaview Villa is van hoogstaande gehalte en dit was 'n onvergeetlike naweek!

Baie dankie vir 'n onvergeetlike naweek by Seaview Villa en dankie vir die ongelooflike gasvryheid waarmee jy ons ontvang het. Seaview Villa is van hoogstaande gehalte en elke vertrek is absoluut prentjiemooi en stylvol toegerus om nie te praat van die asemrowende see-uitsig nie. Dit was voorwaar 'n ongelooflike voorreg om daar tuis te gaan en een van ons beste wegbreeknaweke ooit! Dit was vreeslik hartseer toe die naweek verby is en ons moes oppak om huis toe te gaan. Ons kan Seaview Villas baie sterk aanbeveel en watter groot voorreg sou dit nie wees om op 'n maandelikse basis dit jou wegbreek te maak nie. 'n Duisend dankies Johanna.

Gwynneth M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwynneth M

Wonderlik en rustig.

Johanna het regtig uit haar pad gegaan om ons verblyf moontlik te maak. Regtig haar moeite waardeer. Verblyf en ligging van huis was wonderlik.

Christine K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine K

Onvergeetlik.

Pragtige huis in 'n mooi area. We will be back!

Annelize V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize V

Perfek geleë, baie netjies en goed toegerus.

Die gasheer was baie behulpsaam en die huis was baie netjies en goed toegerus. Dit huis het groot erf en is perfek geleë na aan die see en teen die koppie. Sal dit aanbeveel vir almal.

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-singel 13, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1ODRlNWZkLTUxZDktNDZjNi04ZjZkLTZmZGNmNzg5ZTNmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 73 5 1 5 13 Seaview Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.363333600102 18.163345505488

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang