Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview Villa

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-singel 13, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seaview Villa is 'n dubbelverdiepinghuis wat in die skilderagtige dorpie Yzerfontein geleë is. Dit is net 'n entjie van die see af en word omring deur inheemse fynbos

Die huis beskik oor 3 smaakvol versierde slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer met en suite-badkamer is op die eerste verdieping geleë asook die leefarea met 'n binnebraai, 'n sitkamer met 'n TV en 'n 6-sitplek eetkamertafel. Van die leefarea af lei 'n patio buite wat oor die manjifieke Atlantiese Oseaan uitkyk.

Die grondvloer het 'n volledig toegeruste kombuis, met 2 slaapkamers wat 'n volledige badkamer met stort en aparte bad deel. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n mikrogolf, oond en kookplaat, yskas-vrieskas, strykyster en strykplank en 'n ontbythoekie met stoele in. Daar is ook 'n wasmasjien beskikbaar vir gaste.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het.

Buite is daar 'n groot, omheinde tuin met 'n groot grasperk vir kinders om op te speel of net die son te geniet. Daar is ook 'n dubbeltoesluitmotorhuis vir gaste beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 73 resensies vir Seaview Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Seaview-singel 13, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seaview Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-singel 13, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1ODRlNWZkLTUxZDktNDZjNi04ZjZkLTZmZGNmNzg5ZTNmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 73 5 1 5 13 Seaview Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.363333600102 18.163345505488

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang