Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview Villa

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-singel 13, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seaview Villa is 'n dubbelverdiepinghuis in die prentjiemooi dorpie Yzerfontein. Die huis is slegs 'n kort entjie se ry van die see af en is omring met inheemse fynbos.

Die huis het 3 smaakvol versierde slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is en suite en geleë op die eerste verdieping. Daar is ook 'n leefarea met 'n binnebraai, 'n leefarea met 'n TV en 'n eetkamertafel met sitplek vir 6. Die leefarea bied toegang tot die patio met uitsigte oor die manjifieke Atlantiese Oseaan.

Die grondvloer het 'n volledig toegeruste kombuis en 2 slaapkamers wat 'n volledige badkamer deel met 'n stort en aparte bad. Die kombuis is volledig ingerig vir selfsorg en sluit die volgende in: 'n mikrogolfoond, 'n oond en stoof, 'n yskas-vrieskas, strykyster en -plank en 'n ontbythoekie met stoele. Daar is ook 'n wasmasjien beskikbaar vir gaste.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die buitekant van die huis spog met 'n groot, omheinde tuin met 'n groot grasperk waar die kinders kan baljaar of waar jy net in die sonnetjie kan lê en bak. Daar is 'n dubbeltoesluitmotorhuis beskikbaar aan gaste.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Lizelle A
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige ontsnap uit die stad. Ons het baie lekker gebly - die boonste verdieping is 'n heerlike kuierarea. Ons sal vir seker terug wees.
Sep 2024
Dominique F
Saam met vriende
5.0
Die area was baie veilig en so naby die see. Die binnebraai is lekker gesellig. Ons het so lekker gebly! Die see-uitsig is werklik ongelooflik en die ...
Sien meer
Sep 2024
Carike D
Gesin met klein kinders
5.0
Die uitsig was ongelooflik en diens baie vriendelik en goed! Ons het baie lekker gebly!
Aug 2024
Alzaine K
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en goed toegerus met 'n lieflike braaikamer. Netjies en goed toegerus. Pragtige uitsig oor die see; lieflike toegeboude braaikamer. Dit het ha...
Sien meer
Apr 2024
Marietjie R
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese uitsig op die see. Skoon en netjies en goed opgepas. Tweede vloer absoluut vir kuier en ontspanning ingerig. In die nuwer deel van Yzerfon...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Seaview-singel 13, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seaview Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-singel 13, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1ODRlNWZkLTUxZDktNDZjNi04ZjZkLTZmZGNmNzg5ZTNmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 75 5 1 5 13 Seaview Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.363333600102 18.163345505488

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang