Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeaView2die4

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elize E
Lang verblyf
4.6
Jan 2023

Heerlike en rustige verblyf, het heerlik gekuier. Yskas dalk net bietjie te klein vir die grootte van die eiendom, aangesien groot gesinne die eiendom bespreek. Die stort in die een badkamer lek water, maar verder was alles doodreg.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Amanda
SeaView2die4
Baie dankie vir die waardevolle terugvoer, ons maak werk daarvan. Vriendelike groete Amanda Kieser

Marelize C
Lang verblyf
5.0
Jan 2022

Fantasties. So lekker gerus. Die omgewing was stil en rustig. Huis was baie mooi skoon en netjies. Dankie vir die puik diens. Ons kom verseker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Kreef Laan, Tergniet, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaae754be90744aff64cac08ec163c84bd64e25f2ffd50f052f208a70cb06f75a55cb287cc0b45beee701f19288abcfa3b8a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 1 Kreef Avenue Tergniet 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.068177623435 22.186090350151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang