Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaviews Holiday Resort

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedarisstraat 29, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 R1 080 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Seaviews Holiday Resort is 'n selfsorghuis met lugversorging in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap. Dolphin-strand is net 'n entjie in die pad af. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Die huis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-gastebadkamer met 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die huis en 2 aparte badkamers met of 'n toilet, bad en stort of 'n wasbak.

Die oopplankombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 12 en is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n binnebraaikamer.

Gaste het volledige toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, speelgrond en tennisbane in die oord. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Maritsa B
Saam met vriende
5.0
Fantastic. Awesome place and neighbours so friendly, helped if we needed something.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Loudeac O
Gesin met klein kinders
5.0
Braaikamer beste deel van huis. Genoeg slaapkamers en badkamers. Definitief lekker gebly.
Des 2023
Mienke C
Saam met vriende
4.8
Safe, homey, fun. Amazing, very central and close to everything. Very safe and very welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Ilse M
Gesin met klein kinders
4.6
Oulike plekkie vir 'n gesin. Sal weer kom . Volgende keer net vir ons wys hoe die TV/(krag) goed gebruik kan word.
Des 2023
Leonie S
Saam met vriende
4.6
The 2 nights was exactly what we needed to relax. I would definitely book again. Looking forward to our next outing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Drommedarisstraat 29, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Seaviews Holiday Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedarisstraat 29, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bbb67db04c57fe178b50474436bdcac5d161aa249cac530c66e5391a41f39daf78ceec6fdcb48792d1ae65b893f48dc00d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 29 Drommedaris Straat Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.052745171683 24.916143097506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang