Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeaXplore Lodge and Dive Center

Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Qondwane-area, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R940 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

SeaXplore Lodge and Dive Center is in Sodwanabaai en is deel van 'n wêreld-erfenisgebied bekend vir sy mooi natuurskoon, die Groot 5 en uitsonderlike duik-geleenthede. Dit is naby die strand en 50 km van die naaste Groot 5-natuurreservaat af.

Die lodge het kamers met lugversorging, groot erwe, 'n privaat swembad en DStv-premium. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Verblyf is beskikbaar in die hoofhuis met 5 slaapkamers en 4 badkamers waarvan 2 en suite-badkamers is. Daar is ook 'n groot oopplan-leefarea, -eetarea en -kombuis wat gedeel word.

'n Gastewoonstel is ook beskikbaar op die perseel en het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n aparte gastetoilet en 'n groot oopplan-leefarea, -eetarea en kombuis.

In elke eenheid word handdoeke, eetgerei, breekware, kookgerei, 'n mikrogolfoond, stoof, yskas en 'n ketel voorsien.

Wasgoedgeriewe en kinderoppassers is ook beskikbaar teen 'n ekstra fooi.

SeaXplore Lodge and Dive Center bied verblyf asook persoonlike skuba- en duikondervindinge aan. Sodwanabaai is 1 van die wêreld se top 10 duik-bestemmings en bied ook ander doendinge soos voël- en walviskyk, diepseehengel, vierwielmotorfietsroetes, skilpad-toere, wildritte, snorkel en bootvaarte aan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Qondwane-area, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink SeaXplore Lodge and Dive Center het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Qondwane-area, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALIwiE4kM6HDyEwqzLePbLxxNroAqm6bItYCvVx7QC8Af05pSLt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Qondwane Area Sodwana Bay 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.5179376 32.6539448

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang