Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seba Cottages Guest House

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
John N
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2021

Baie gasvry en behulpsaam. Baie rustige atmosfeer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carli V
1 nag
5.0
Sep 2020

Rustige oornagfasiliteite met alles was jy benodig. Ek, my man en my pa het oornag by Seba Cottages op pad Krugerwildtuin toe. Die plekkie is baie oulik en mooi toegerus. Die eenheid wat ons gekies het, was dalk meer geskik vir 'n gesin met klein kinders, maar vir een nag was dit 100 % vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Gerieflik. Gerieflik, presies wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Seba Cottages Guest House
Sanet Baie dankie vd uitstekende terugvoer. Ons waardeer dit en hoop ons kan weer v jul tot diens wees op jul volgende reis na Suid Afrika. Vriendelike groete

Joseph N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2019

Heel mooie korte verblijfplaats. Mooie selfsorg. Jammer dat er in de omgeving geen toeristische mogelijkheden zijn.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes Ebeneser D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2019

Baie rustig, veilig, privaat en goeie diens. Baie veilig. Ligging is goed geleë in middedorp. Losstaande Cottages is baie privaat. Swembadjie om af te koel. Naby mall. Magdal het haar vinger op die gaste se welstand. Sal vir seker weer daar gaan bly wanneer ek my familie besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2019

Waarde vir geld. Naby Hoërskool. Ek het vir my kinders gesê dit voel soos om in my ouma se huis te slaap. My dogter het soos 'n prinses gevoel om agter 'n skerm aan te trek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Seba Cottages Guest House
Estelle, Baie dankie dat jul by ons oorgebly het en dankie dat julke die ouwereldse gevoel waardeer waar so baie mense hou van bling deesdae Vir ons bly hout maar goud! Hoop om jul weer te sien!

Danie M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2018

Lekker rustig. Ons was drie mense en het baie lekker gebly en alles gehad wat nodig was. Enige iemand wat Mokopane toe moet gaan kan maar gerus daar gaan bly. Nie vir die moderne tipe mens nie, maar as jy nie vol nonsens is nie is dit beslis die regte plek. Die plekkie vat jou terug in tyd met behoorlike ou houtmeubels, wat vir my as 'n houtliefhebber is fantasties is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2018

Die Seba Cottages is goed toegerus, rustige woonbuurt en veilige parkering vir motors. Ons het heerlik gebly in Cottage No 2. Ten spyte van die skielike koue regoor die land, het ons lekker warm geslaap onder die vereduvet. Die kompleks is goed versorg en ek het nooit onveilg gevoel nie. Magdel het ons vriendelik ontvang en was beskikbaar wanneer ons haar nodig gehad het.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lizelle
Seba Cottages Guest House
Sonia, Baie dankie dat julle by ons oorgebly het, hoop om julle in die toekoms weer te sien. Sterkte met die college. Magdel

Estie S
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2018

Baie vriendelike ontvangs en netjiese verblyf. Ons is baie vriendelik ontvang. Alles was netjies en skoon. Daar is alles wat mens nodig het vir oorslaap.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ansie V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Jun 2017

Pragtige ou kothuisie met vriendelike gasvrou en uitstekende diens en ontbyt. Heerlik gebly. Kamer is pragtig en die braaigeriewe op die stoep is 'n wenner. Magdel is vriendelik en professioneel. Sal beslis weer daar tuisgaan. Ontbyt groot en lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 210
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 210
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoemanstraat 139, Mokopane (Potgietersrus), 0600, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78a357babba71451bc2192b8855ae506bdbd8cfbd001a62efe693c8a40e5117b91f0f4d2f0cc7e13ffe0b7847b92dbdeb268?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 210 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 139 Schoeman street Mokopane ( Potgietersrus) 0600 Limpopo 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -24.189759 28.999066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang