Secret Garden Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Dawn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Salamina S - Sep 2023
Algehele gradering
Ek sal beslis weer van Secret Garden Guest House gebruik maak.
Adele S - Apr 2023
Algehele gradering
Enjoyed a wonderful stay. Real value for money.
Ameera V - Apr 2023
Algehele gradering
Very relaxing.
Darren C - Feb 2024
Algehele gradering
We enjoyed our stay from start to end. Jessica was very helpful upon arrival.
Etienne V - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Amiena C - Mei 2023
Algehele gradering
Ok
Ina B - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker oornag verblyf.
Christine P - Jul 2022
Algehele gradering
Dis uitsonderlike plek en hulle was baie goed vir my.
Len M - Aug 2022
Algehele gradering
It was a great stay and convenient.
Mari F - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige, netjiese, goed toegeruste plek.
Cherise Y - Okt 2022
Algehele gradering
We enjoyed our stay at Secret Garden Guest House, no complaints.
Kimlynn L - Aug 2021
Algehele gradering
It was a pleasant stay and we would definitely be visiting soon again.
Secret Garden Guest House se terugvoer
Dear Kimlynn
Thanks so much for your amazing review. It was so exciting to host you here for your special weekend and the photos portray everything that we would like to see in our guests.
You made us just as happy and we cannot wait for your next visit!!
Kind regards,
Tisha
Secret Garden Manageress
Emil N - Apr 2021
Algehele gradering
They go the full mile for you. Excellent and the garden is Eden.
Secret Garden Guest House se terugvoer
Dear Emil,
Thank you so much for this excellent review.
We are extremely happy that all your expectations were met.
Please do visit us again in the future when you require a holiday or business accommodation.
Kind regards,
Tisha
Secret Garden Manageress
Ralph A - Okt 2021
Algehele gradering
Beautiful view.
Secret Garden Guest House se terugvoer
Good Day Ralph
Thank you so much for the wonderful review.
You are both welcome back anytime...First Class Guests.
Take care and keep safe.
Dawn
Secret Garden Guesthouse
Amiena C - Nov 2021
Algehele gradering
The place is nice an neat, but the facilities are very limited.
Lees meerSecret Garden Guest House se terugvoer
I am so sorry about the inconvenience caused by the wedding which only lasted two hours.
I tried calling you to explain about the pool cover and check out times,
We would like to offer you another nights stay at our expense.
Please contact me.
Apologies for your disappointment.
Shellynne M - Aug 2021
Algehele gradering
Calm area with an amazing view.
Secret Garden Guest House se terugvoer
Hello Shellynne
As it was my weekend off and I was not present in person, I would just like to follow up and hear if there was anything that bothered you regarding cleanliness and customer service that I need to address so that we can improve on that.
We really do value our guests who take the time to review, as it gives us pointers in areas where we did not quite meet expectations.
I do hope that otherwise you had a peaceful and pleasant stay.
Kind regards,
Tisha
Secret Garden Manageress
Melody T - Des 2019
Algehele gradering
Beautiful and very peaceful guesthouse.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtig en baie vreedsame gastehuis.
Winkels nie stapafstand nie. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Uitstekende diens.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Secret Garden Guest House se terugvoer
Dear Melody,
Thank you so much for your honest and fair review left for us. We truly do appreciate our guests for taking a moment to give feedback on their experience here with us.
We have some great specials throughout the year. Please consider booking again with us when you have a need for a holiday or business accommodation.
Kind regards,
Tisha
Secret Garden Manageress
Brian S - Nov 2019
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Secret Garden Guest House se terugvoer
Hallo Brian,
Baie dankie vir jou eerlike en opregte terugvoering oor ons gastehuis. Ons waardeer dit geweldig baie, selfs al het ons 'n punt hier en daar verloor. Sou graag daarop wou verbeter, so gee ons 'n kans en oorweeg dit om ons weer te gebruik vir vakansie of besigheids akkommodasie wanneer jy dit weer nodig het.
Vriendelike groete,
Tisha
Bestuurderes Secret Garden Gastehuis
Kyle P - Nov 2018
Algehele gradering
Beste naweek ooit.
Secret Garden Guest House se terugvoer
Hallo Kyle,
Baie dankie vir jou pragtige positiewe terugvoering. Dit maak ons harte bly dat ons aan al jou verwagtinge voldoen het. Dit sal gaaf wees as jy dit sal oorweeg om weer vir ons te kom kuier. Dit sal 'n groot plesier wees om jou hier by ons te huisves.
Vriendelike groete,
Tisha
Bestuurderes Secret Garden Gastehuis
Roewald M - Apr 2018
Algehele gradering
Skoon, modern, groot.
Secret Garden Guest House se terugvoer
Hallo Roewald,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoerin. Dit inspireer ons om selfs nog beter te wil doen.
Dink tog daaraan om weer te kom kuier wanneer jy weer in die omgewing is. Ons spesiale aanbiedings sal jou groot laat glimlag.
Vriendelike groete,
Tisha
Bestuurderes Secret Garden Gastehuis
Jean F - Jan 2018
Algehele gradering
Ek was aangenaam verras deur die ruim area in die gastehuis.
Secret Garden Guest House se terugvoer
Hallo Jean,
Baie dankie vir jou mooi en eerlike terugvoering.
Ons waardeer dit opreg.
Kyk gerus na ons gereelde spesiale aanbiedings en dink daaraan om ons weer te kies sou jy vakansie of besigheids akkommodasie benodig.
Vriendelike groete,
Tisha
Secret Garden bestuurderes
Marlon M - Nov 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Secret Garden Guest House se terugvoer
Dag sê Marlon,
Ek het breed geglimlag oor die "vergeetagtige" oomblik wat jou ongelukkig verontrief het, want dit gebeur mos maar partymaal met elkeen van ons.
So bly jy het jou verblyf geniet en hoop dat jy weer eendag sal kom kuier en gebruik maak van ons gereelde spesiale aanbiedinge.
Vriendelike groete,
Tisha
Bestuurderes Secret Garden Gastehuis
Krige V - Des 2015
Algehele gradering
Stil en rustige omgewing, maar nie stapafstand van die strand nie.
Secret Garden Guest House se terugvoer
Liewe Mnr. Krige
Baie dankie vir die positiewe terugvoering,
Ons waardeer dit geweldig baie en hoop u sal ons weer oorweeg wanneer u weer vakansie of besigheids akkommodasie benodig,
Vriendelike groete,
Tisha
Secret Garden Gastehuise bestuurderes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gull-straat 33, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang