Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sed Deus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abington-laan 38, Parklands-Noord, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sed Deus is 'n losstaande, troeteldiervriendelike selfsorghuis in die kusdorpie Milnerton, Kaapstad. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die strand soek.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende slaapkamers is elk ingerig met 'n kindergrootte-enkelbed, en die gastebadkamer het 'n bad en 'n stort.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis, sitkamer en eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.

Gaste kan kies om 'n dag by die strand te geniet, inkopies te gaan doen by die V&A Waterfront, of 'n ete te geniet by een van die restaurante wat almal binne maklike bereik geleë is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbed vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Abington-laan 38, Parklands-Noord, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abington-laan 38, Parklands-Noord, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58750520d1da9bb050c713483926c6315d38ca5f2396d9e9c5acc719f7393bec673b6f4ba90e3cb21bfe3e176de52509c4f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 38 Abington Avenue Parklands North 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 09:00-18:00 10:00 -33.798837 18.4999178

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang