Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sedge Bungalow

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swallow-rylaan 15, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sedge Bungalow is 'n selfsorgvakansiehuis in die hartjie van die dorpie Sedgefield. Dit is stapafstand vanaf die winkels, restaurante en die strandmeer, en net 'n paar minute se ry na 'n keuse van pragtige strande.

Die huis het 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde kamer het albei 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Daar is ook 2 slaapbanke in die sitkamer vir buigsaamheid van slaapreëlings. Dié huis het altesaam slaapplek vir 8 mense. Die volledig toegeruste en ruim kombuis is toegerus met 'n gasstoof, wasmasjien en skottelgoedwasser vir jou gerief.

Die oopplan-eetarea en -leefarea bied gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale. Die huis beskik oor beide 'n binnebraaikamer sowel as 'n buitebraai-area. Die huis is privaat en het 'n ommuurde tuinarea, wat dit ideaal maak vir troeteldiere. Daar is 'n veilige erfparkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Sedge Bungalow
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cathy Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 103

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Swallow-rylaan 15, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sedge Bungalow het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swallow-rylaan 15, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkNzJkZDNlLWIyZWYtNDMzMi04OWE4LTYxOWVlMTMwMzg1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 8) 16 5 1 5 15 Swallow Drive Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.017393513331 22.805753052235

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang