Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sedge Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Hesna B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig, heerlik. Ons het heerlik gebly. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Uitstekende blyplek. Ons het baie lekker gebly in die huis en die tuin was lekker groot en goed omhein vir ons honde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia W
Lang verblyf
5.0
Jul 2024

Baie aangenaam, veilig en rustig. Ons het heerlik gekuier en dankie aan die gasvrou wat baie geduldig, vriendelik en behulpsaam was. Die elektriese komberse was 'n aangename bonus, want die nagte was maar koud. Die private voortuin en veilige parkering is 'n groot pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Heerlik en ontspannend in stil area. Netjiese ruim verblyf. Sal vir seker weer teruggaan. was baie tegemoetkomend met 'n spesiale versoek. Lekker braaiplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Fantastiese verblyf, baie netjies en baie vriendelik ontvang. Fantastiese ligging, baie netjies en baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cosima M
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

Lovely cottage in one of the best locations in Sedgefield. This is a lovely cottage in one of the best locations in Sedgefield. It is within easy walking distance of the estuary, and the excellent Saturday market is nearby. The cottage has everything needed for a comfortable stay. I will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-laure V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Peaceful place to stay. We stayed a few nights while house hunting in the area and really enjoyed our stay at Sedge Cottage. Very friendly host. Very peaceful area. Lovely little garden. Comfortable beds. Well-equipped kitchen and it was nice to have a washing machine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Absolute bliss. Euwe. Lekke man lekka. Sien DV volgende jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie lekker. Sal weer soontoe gaan. Ons was al 'n vorige keer daar en sal definitief weer gaan. Dit is perfek vir ons behoeftes en 'n baie lekker blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anmari L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Heerlike, rustige wegbreek plek! Die cottage is heerlik vir honde babas ook. Definitief een van die beste pet friendly plekke in Sedgefield.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cathy Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 103

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Rey-straat 25, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQPLoXVqOO4OmD3ncDjww5gH5OGHlLDObuqT4CM6kHGNf3I7BFS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 5) 44 5 1 5 25 De La Rey Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.017428107721 22.78132026529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang