Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sedge Island House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Island Village 24, Paul Kruger-straat, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sedge Island House is in 'n stil sekuriteitslandgoed op The Island in Sedgefield geleë. Hierdie pragtige kusdorpie lê tussen George en Knysna, langs die bekende Tuinroete in die Wes-Kaap. Die dorp word omring deur glinsterende mere, begroeide sandduine, digte denneplantasies, die Swartvlei-riviermond en die warm Indiese Oseaan.

Die huis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies en 'n opwaskamer wat 'n skottelgoedwasser en wasmasjien het. Die eetarea het sitplek vir 8 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-slim-TV met alle DSTV-kanale het. Die huis het vesel en het dus vinnige, onbeperkte Wi-Fi

Die huis het 'n groot patio wat oor 'n omheinde tuin uitkyk en bied braaigeriewe en buitesitplek. Motorhuisparkeerplek word vir jou voertuig voorsien. Hierdie gerieflike huis in sy veilige posisie wat voorsiening maak vir 'n ontspanne, sorgvrye vakansie vir die hele gesin.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Sedge Island House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cathy Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 103

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Island Village 24, Paul Kruger-straat, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sedge Island House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Island Village 24, Paul Kruger-straat, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlNjA4ZjE0LTk5MmYtNDA1Yi05OTFkLTNlYTY4YTFmM2U3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 24 Island Village Paul Kruger Street 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.012317 22.784208

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang