Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sedgefield Holiday House on Tiptol

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Leonard S
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Was great. Dit was baie lekker om by die plekkie oor te bly. Sal dit weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Geen klagtes oor Tiptol nie, dis baie rustig en ook 'n veilige gebied. Ek sal weer teruggaan na Tiptolhuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kiron D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Excellent. It was very relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarina S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Very nice peaceful area! Very nice house. Need one more shower, since we were 9 people and one shower was just not enough, and the cutlery needs some updating. WiFi would also have been nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Fatima D
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Aug 2024

Gekuier saam vriende was net verskriklik koud gewees. Koud, niks komberse. Vuil potte, handdoeke was vuil asook beddegoed. Geen ketel en gas het opgegee. Sal nie aanbeveel nie. TV het ook nie gewerk nie, yskas ook heelaand geraas.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lana D
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Jun 2024

Was ok. Oor die algemeen het ons lekker gebly, maar. Daar is 'n groot tekort aan muurproppe. Dis nie lekker om in die middel van die nag op te staan en op 'n extensionkoord te trap, omdat daar net een muurprop in die hele kamer is en die koord onder die bed moet gaan. En dit was so in al die kamers, wat glad nie gerieflik was nie. Mens het selfone wat herlaai moet word, haardroërs, ens., en dan sukkel mens met een muurprop. Die gaste se toilet se lig het nie gewerk nie, moes elke keer met 'n flitslig toilet toe gaan. Van ons vriende wat in die kamer met dubbelbanke geslaap het, het hoenderbene gekry wat onder die boonste matras ingedruk was! Yuck! En die agterdeur se handvatsel aan die buitekant was stukkend. Ons kon dus nie van buite by die kombuis ingaan nie, maar elke keer van voor af.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Chean-dee L
Kort verblyf Saam met vriende
2.0
Apr 2024

4/10. The stay was okay. But the owner did come to fetch his braai stuff when we were not there, which is kind of weird. The bedding was not clean; it stank and there were bed bugs. The pots and pans were dirty. We had to clean every pot and pan before we started with breakfast. The braai area was small.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Lizette S
Kort verblyf
3.4
Jan 2023

Ons het lekker gebly. Die kombuis toebehore kort vir seker aandag. Ons was 10 volwassenes en die slaapplek was nie voldoende nie, alhoewel daar gesê was dat 12 volwassenes gemaklik kan slaap. Die plek was netjies en skoon.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anelicha G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Naby die see. Naby winkels en die highway. Baie lekker huis. Beddens gemaklik. Gemaklike naby geleë huis, hy is lekker groot vir 'n gesin. Genoeg warm water. Lekker shower en naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivandro W
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Dit was baie lekker om by Sedgefield House on Tiptol vakansie te hou. Die ontvanger by die plek was nie vriendelik nie. Daar was paar goedtjies wat nie daar was nie : 1. DStv-dekodeerder was daar maar was af, so ons kon nie televisie kyk nie. 2. Baie min bakke om ons kosse voor te berei. 3. Die uitkloktyd was te vroeg, daarom het ek van my klere daar agtergelaat. Die skoonmaker was haastig daarom kon ons nie alles saamvat terug huis toe nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tiptolstraat 14, Sedgefield, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47vTTNcucY9NLEdDz9CdVJlpgB3Y6ADQy52DOuCJhyzuVuspT0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 12) 31 5 1 5 14 Tiptol Street Sedgefield 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.018738630516 22.811416813422

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang