Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sedgefield Island Villa

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Antionette E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Rustig, ontspannend. Die plekkie was pragtig skoon en netjies. Daar is voorsiening gemaak vir alle seisoene. Dit is baie goed geleë. Stap afstand van Wild Oats Market en Engen waar 'n Wimpy is. Daar is 'n gasstoof vir loadshedding, en voorsiening is gemaak met gloeilampe wat inskop sodra die krag afgaan. Daar is 'n lekker bank op die agterstoep waar mens koffie of 'n glasie wyn kan geniet. 'n Ekstra bonus vir ons as katmense was die gemmerkat wat ons geselskap gehou het. Die afdak en privaatingang het gemaak dat ons verseker elke keer as ons Sedgefield toe kom, van Jolene se plek gebruik sal maak. Dit was baie stil en rustig en ons het ons tydjie daar vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jolene
Sedgefield Island Villa
Thank you for your kind review, Antoinette. I am so glad you were comfortable and had an enjoyable stay. It was lovely to meet and host you. We look forward to hosting you again in the near future. Kind regards, Jolene.

Heather G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Peaceful, simple living and close to everything! Perhaps fitting an aircon, especially when it's so hot and humid.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave K
Kort verblyf
4.6
Okt 2024

Peaceful and well located. Peaceful and quiet little cottage in the greenest part of Sedgefield.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Soos bo. Baie lekker dankie. Vriendelike ontvangs en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Derrick M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Heerlik! Island Villa is 'n klein oase!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jolene
Sedgefield Island Villa
Thank you for your kind words Derrick. It was lovely to have you visit.

Liz M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2021

Wonderful cottage from which to explore Sedgefield. Good location, welcoming host, within walking distance of lagoon nature trail, lovely decor, peaceful garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jolene
Sedgefield Island Villa
Thank you for your kind words, Liz. It was wonderful to meet you both. Kind regards, Jolene

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wet-straat 8, Die Eiland, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAl3OxU2BOGrnmTip7ymQ8k0IZWYbdd6NGjySnuq9SCMWIOqjTYB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 8 De Wet Street Die Eiland 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0136533 22.7797826

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang