Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sedgefield Lagoon Log Cabin

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.1
Cecile G
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Relaxing, invigorating, soul-refreshing. We had a wonderful, relaxing stay. Everything was so clean and welcoming, and the host was very gracious. We especially enjoyed the privacy each room had to offer, as well as the adequate bathroom facilities, since there were 7 of us. The beautiful views and relative closeness to the beach and stores also made the stay worthwhile. There are many hiking opportunities as well. We made wonderful memories! We will definitely recommend this facility to friends. Thank you so much for an awesome stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Baie lekker kuier in goed toegeruste verblyf. Ons was aangenaam verras deur hoe goed die strandhuis toegerus is. Mens kan sien dis 'n huis waarin gebly word en nie net 'n huis nie. Het baie lekker gebly, die trappe het selfs 'n hekkie om te keer vir kleinkinders. Sal graag weer in die somer wil gaan, want die huis was bietjie koud, ons is wel gewaarsku daarvan. Dankie vir die wonderlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jc C
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Holiday Jan 2023. Cannot express how happy we were with the accommodation and overall amenities. Will definitely go again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Sedgefield Lagoon Log Cabin
Thank you so much JC. We are very happy that you enjoyed your stay and you are most welcome to come again. Kind regards, Anna.

Susan B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Beautiful weekend in stunning Sedgefield. A very well-equipped log cabin in a great location with beautiful views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steph V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2024

Ons het almal heerlik gebly, die vertrekke en kombuis en leefarea was uitstekend. Ons het heerlik en veilig gebly, die uitsig is pragtig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jill H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2023

It was a lovely break from the hustle and bustle of city life. Please note that when the upstairs shower is tuned on it leaks into the room below near the plug.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2023

Baie lekker gekuier, huisie het als gehad wat nodig was. Gerieflik, skoon, met WiFi, skottelgoedwasser en wasgoedmasjien. 'n Regte vakansiehuis by die see. Sal net bietjie aandag gee aan die uiterlike van die huis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mignon O
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2022

Perfek. Huis se uitsig is ongelooflik en ligging is perfek. Lekker grootte kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Andre H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2022

Baie lekker, regte ou strandhuisie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Theo V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2022

Baie gerieflik en waarde vir geld. Sal definitief weer hier bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fish Eagle-straat 7, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyNjBmY2Y3LWU0MjctNDA2NC1hZDdlLTQzNmFkNGI0MzY0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 8) 18 5 1 5 7 Fish Eagle Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.024009488647 22.804865241051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang