Sedgefield Lagoon Log Cabin
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Anna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Cecile G - Apr 2024
Algehele gradering
Relaxing, invigorating, soul-refreshing.
Lees meerHannes K - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker kuier in goed toegeruste verblyf.
Jc C - Jan 2023
Algehele gradering
Holiday Jan 2023.
Sedgefield Lagoon Log Cabin se terugvoer
Thank you so much JC. We are very happy that you enjoyed your stay and you are most welcome to come again. Kind regards, Anna.
Susan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Beautiful weekend in stunning Sedgefield.
Steph V - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het almal heerlik gebly, die vertrekke en kombuis en leefarea was uitstekend.
Jill H - Jul 2023
Algehele gradering
It was a lovely break from the hustle and bustle of city life.
Jenny V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, huisie het als gehad wat nodig was.
Mignon O - Des 2022
Algehele gradering
Perfek.
Andre H - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker, regte ou strandhuisie.
Theo V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en waarde vir geld.
Gavin O - Sep 2021
Algehele gradering
A wonderful house for the group. The view from the deck is amazing.
Ruby B - Apr 2021
Algehele gradering
Lieflike dek en pragtige uitsig.
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Wouter S - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Nicolene D - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly in hierdie "home away from home".
Charmaine B - Sep 2017
Algehele gradering
Very well equipped, comfortable place to spend a holiday.
Adre Z - Jul 2017
Algehele gradering
Baie gerieflike verblyf.
Theresa C - Jul 2016
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Lees meerSedgefield Lagoon Log Cabin se terugvoer
Ek is baie verbaas oor die negatiewe kommentaar want, toe ek met die gaste gepraat het, het hulle geen klagtes gehad nie behalwe dat hulle nie kon TV kyk nie. Die advertensie sê duidelik TV is beskikbaar op aanvraag omdat ons dit met DStv moet reë,l maar hulle het dit nie versoek nie. Die huis is by die see, en word veral in die somer gebruik. Ek het wel vooraf vir die gaste gesê dit is nou besonder koud en hulle moet ekstra komberse saamneem.
Die verwarmers is in perfekte werkende toestand en hulle het ook die antrasiet smeulstoof gebruik. Ek is jammer, maar dit is belaglik om 1 ster te gee vir hoe skoon die huis was. Ek maak gebruik van 'n baie betroubare, en deeglike, skoonmaakdiens; en hulle verseker my alles was silwerskoon voor die gaste ingetrek het. Helaas kan ek bysê dat die huis nie so skoon deur hulle agtergelaat is nie!
Ons is nie bewus van enige veiligheidsrisiko met die elektrisiteit nie - as dit so was, sou ons beslis daarvan werk gemaak het aangesien ons net onsself sou benadeel as daar in die opsig probleme sou wees.
Daar het wel 'n gloeilamp in die kombuis geblaas tydens hulle besoek. Ons het vir hulle telefoonnommers gegee waar hulle so iets kon aanmeld. Die gloeilamp is intussen vervang.
Dankie vir die geleentheid om te antwoord op die gaste se kommentaar.
Ek kan maar net hoop voornemende gaste sal besef hoe ongegrond die gaste se klagtes is.
Groete
Anna
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fish Eagle-straat 7, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang