Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sedgefield Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Refilwe M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

5-Star and more, loved this place. Thoroughly enjoyed our brief stay at Sedgefield Lodge. Warm hosts and their dogs are just as welcoming. The place has beautiful views of the river/lake. It'a quiet and secluded. The house itself is beautiful. You have everything you need. The bedroom is a spacious, electric blanket for cold nights, everything is clean. And plenty of books to read for bookworms. We have to visit again for a longer stay. Thanks to Michelle and husband for hosting us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Sedgefield Lodge
Thanks so much Refilwe. It was wonderful to meet you. We would love to see you again.

Jan-harm S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Vriende-samekoms. Die dam en estate is besonders. Baie lekker bootgery en die verblyf was oulik, stylvol en baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Sedgefield Lodge
Thanks Jan.

Carol S
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Awesome. We had a stunning time at Sedgefield.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Our stay was pretty much amazing. The beautiful scenery and its secluded location made our trip so worth while.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonet D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Awesome plek. Baie oulike plek. Sal vir seker volgende keer die boothuis bespreek vir ons familie en vriende. My 2 Jack Russels het vinnig bevriend geraak met ons gasvrou se 4-pootkinders. Manne kon lekker visvang. Butler was altyd behulpsaam en vriendelik. Uitsig oor die water in die oggend en aand bring rustigheid en kalmte. Die beste was die sebras wat rustig gewei het op die gras voor ons huisie. Dis vir seker 5-ster werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Sedgefield Lodge
Baie dankie Sonet. Julie is altyd baie welkom.

John M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2022

Baie lekker. Baie lekker plek met 'n baie mooi uitsig, baie meer as wat ons ooit verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Michele
Sedgefield Lodge
Thanks John.

Ricky V
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Sep 2022

Ongelukkig sal ons nie weer na Sedgefield Lodge gaan nie. Daar is vir ons gesê ons kan ons honde saambring, waaroor ons baie bly was, maar ons het nie geweet daar is ander honde wat los loop nie. Ons moes ons honde die hele naweek in die eenheid en op die stoep hou ( ons moes stoele pak op die stoep om seker te maak hulle kan nie uit gaan nie) en aan hulle bande hou. Ons moes elke keer vra dat die ander honde toegemaak word voordat ons honde 'n draai kon loop. Dit het regtig 'n demper geplaas op 'n kuier saam met vriende wat ons so lank laas gesien het. Die eienaar het Vrydag middag na ons al ons goed reeds uit gepak het aanbeveel dat ons dalk op 'n ander plek moet gaan bly want ons sit nou met 'n "difficult situation". As ons die dinge geweet het sou ons nie ons honde saam gebring het nie. Ek dink hulle moet dalk net vir die gaste wat honde wil saam bring verduidelik daar is ander honde wat los loop en daar is nie eers 'n hekkie op die stoep om jou honde weg te hou van die ander honde nie. Hulle honde is oulik en nie aggressief nie en dit geld vir ons honde ook. Ongelukkig het ons en hulle honde nie oor die weg gekom nie. Een van die slaapkamers is so te sê in die eetkamer/kombuis en hulle moet dalk daaraan dink om 'n afskorting tussen die kamer en res van die eenheid te sit.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Michele
Sedgefield Lodge
Hi Ricky, I'm so sorry that things didn't work out as you had planned. Our site clearly states "pet friendly". This obviously applies to everyone's pets, not just yours. As such, one would expect all the dogs to be socialised. By your own admission when you arrived, your two pit bulls were not used to other dogs. The only solution was to keep your dogs away from our other guest's dogs.

Rina R
Kort verblyf
5.0
Mrt 2021

Ons het heerlik gekuier en die gasvryheid was regtig baie baie goed. Ons sal vir seker weer hulle besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2021

Wonderful location. We had a fantastic time staying at Sedgefield Lodge. The rooms were very well laid out and had a great view of the dam. We wanted for nothing and were able to use our time enjoying the water and spending time with family. Thank you for a very memorable weekend. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Sedgefield Lodge
Thank you Leon.

Yolanda A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Baie netjies en mooi. Dis die ideale rus plek, skoon en netjies. Die kamers is groot met genoeg spasie. Ons 2 Bull Terriers het dit net so geniet soos ons, daar was genoeg plek vir hul om te hardloop en te speel. Hulle het dit ook geniet om in die rivier te swem. Mense met bote sal dit ook baie geniet. Ons was daar meer vir visvang, tussen 9 uur die oggend tot 6 uur was maar moeilik vir die visvang met al die bote, maar dit raak na 6 uur rustig. Ons het wel karp gevang wat mooi en gesond was, en die rivier water is ook ongelooflik skoon. Sedgefield Lodge was rerig vir ons ’n lekker plek, en ons sal gou weer met ons honde kinders daar gaan kuier

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
Sedgefield Lodge
Hi Yolanda, Thank you very much for the wonderful review. I really appreciate it. Kind regards, Michele

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gemsbokstraat 337, Golden Mile Landgoed, Emalahleni, 1034, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcce819430a65776d0bf8d317f6b375da6f28be49db5dfc04b8db3debe4c05370ce8931d0fe604927a4cc3bd40c4208d178a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 337 Gemsbok Street Golden Mile Estate 1034 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.928754036891 29.298788495901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang