Sedgelow
Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 26 Aug 2024 tot 30 Sep 2024.
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Yellowwood-weg 35, Ruigtevlei, 6571, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 300R910 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sedgelow is 'n bekoorlike kothuis net buite Sedgefield geleë langs 'n skilderagtige grondpad wat lei na 'n 21 hektaar plaas op Yellowwoodweg, naby Ruigtevlei.
Die goed toegeruste kothuis spog met 'n knus slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is en 'n en suite-badkamer met 'n ruim instapstort. Vars handdoeke en beddegoed word voorsien vir gaste se gerief.
Die moderne kombuisie sluit noodsaaklike toebehore soos 'n lugbraaier, oond, broodrooster en ketel in. 'n Platskerm-TV en 'n gemaklike sitarea bied 'n ontspannende atmosfeer.
Gaste kan 'n buitelug-vuurput, 'n braai-area en 'n luukse borrelbad met asemrowende uitsigte geniet. Daar is ook 'n buite-eetarea wat perfek is om maaltye in die vars lug te geniet. Hierdie idilliese eiendom bied 'n rustige ontsnapping met toegang tot 'n privaat terras, gratis parkeerplek en komplimentêre WiFi. Boonop kan gaste voordeel trek uit die nabygeleë fietsry- en staproetes of in die pragtige tuin ontspan.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
- Privaat swembad
Dienste
- Internet koppeling
- Diens op aanvraag
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Kroegyskas
Vermaak
- Tv
Ligging
- Yellowwood-weg 35, Ruigtevlei, 6571, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Sedgefield Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Yellowwood-weg 35, Ruigtevlei, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang