Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sedgelow

Selfsorg
Weeksdagaanbod 30% af

Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 26 Aug 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Yellowwood-weg 35, Ruigtevlei, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 R910 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sedgelow is 'n bekoorlike kothuis net buite Sedgefield langs 'n skilderagtige grondpad wat na 'n plaas van 21 hektaar op Yellowwood-weg naby Ruigtevlei lei.

Dié kothuis spog met 'n knus slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n ruim instapstort. Kraakvars handdoeke en beddegoed word voorsien.

Die moderne kombuisie is met 'n lugbraaier, oond, broodrooster en ketel toegerus. Die gerieflike sitarea het 'n platskerm-TV en bied 'n ontspannende atmosfeer.

Daar is ook 'n buitelug-vuurput, 'n braai-area en 'n luukse borrelbad met asemrowende uitsigte. Die buite-eetarea is perfek vir gaste om maaltye in die vars lug te geniet. Hierdie idilliese verblyf bied 'n rustige wegbreek met toegang tot 'n privaat stoep, gratis parkeerplek en gratis WiFi. Boonop kan gaste voordeel trek uit die nabygeleë fietsry- en staproetes of in die pragtige tuin ontspan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Yellowwood-weg 35, Ruigtevlei, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R1 300 R910
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
R1 300 R910
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Yellowwood-weg 35, Ruigtevlei, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5d32d9c179aaccfc927419e5ecbc6c34f59f40790b05dc5394d15ef943748885253ccfeb87f5d3ffe2367dc669c325233eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R910 per nag (plek vir 2) 35 Yellowwood Road Ruigtevlei 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.980719072416 22.830180116551

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang