Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See @ Sea

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chrismare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 38 resensies vir See @ Sea
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Keith W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith W

Baie baie lekker.

Baie lekker en skoon huis.

Odette S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette S

Fabulous stay.

Amazing home. Beautiful views. Close to town centre. Perfect spot for a group family getaway.

Chantelle D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle D

Huis weg van die huis.

10 uit 10. Ruim, gemaklik en die ideale vakansiehuis. Ons het ongelooflik lekker gebly en die huis het alles wat jy nodig het. Die oopplan-leef en -stoeparea het See @ Sea die perfekte huis gemaak vir 3 gesinne met kinders. Die uitsig oor die lagoon maak die huis ekstra spesiaal. Dankie See @ Sea dat ons 'n onvergeetlike vakansie gehad het.

Liezel D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D

Heerlike huis met alles wat benodig word, stapafstand vanaf die winkels.

Wonderlike woonhuis, goed toegerus, skoon en netjies. Baie goeie ligging.

Sharon P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon P

Friendly, safe, modern, value for money.

Enjoy the weekend, spacious modern value for money, well organised, clean. Will definitely choose the accommodation again.

Yonela M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yonela M

It was amazing.

The place was very nice, everything was perfect.

Reuben C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reuben C

Great.

Photos don't do the place justice.

Willmaine W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willmaine W

Fantastiese view in groot gerief!

Sit asb. yskassie en koffiestasie in woonstel.

Nina S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina S

Tweede keer wat ons na hierdie huis terugkeer. En ons gaan vir seker weer!

Een van die beste huise in Langebaan!

Victoria S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria S

We enjoyed our stay and the house is outstanding.

House is kitted with everything you need and clean and spacious.

Marile F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marile F

Heerlik gekuier en gerus!

See@Sea is 'n heerlike plek om te bly met die perfekte ligging om Langebaan van af te verken. Die huis is goed ingerig met alles wat jy nodig het en het 'n wonderlike uitsig. Die tieners het hul eie spasie baie geniet en kon veilig loop see toe of na die winkels of restaurante, alles was naby en maklik. Ons sal definitief weer kom kuier!

Gen D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gen D

The house is pretty special. Large, spacious and beautiful views.

Two things to consider, is maybe having an air-conditioner in the room in the separate entrance that has no windows. And also catering for another double bed in one of the rooms, if there are no children visiting - that should maybe an option they could cater for! Other than that, our stay was wonderful.

Leon S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Lekkerste kuier stoep in Langebaan.

Baie dankie vir 'n heerlike kuier. Die huis was baie netjies en skoon gewees. Pragtige uitsig oor die Langebaan strandmeer. Sal defnitief volgende jaar terug wees. Groete.

Leana S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana S

Baie lekker huis vir 'n groot groep wat lekker wil kuier.

Lekker kuierhuis met groot kamers en genoeg badkamers en baie gerieflik. Mooi see-uitsig.

Anandie V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anandie V

Heerlik gekuier, naby aan strand en winkel, rustige buurt, enige probleme word flink en vriendelik uitsorteer.

Ons was 'n groep van 10 mense wat heerlik kon ontspan sonder dat ons op mekaar trap. Maar as ons saam gekuier het was die area ook groot genoeg. Daar is ook genoeg parkering.

Karen V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Karen V

Pragtige huis, rustige omgewing, lieflike uitsig, als wat ons nodig gehad het.

Lekker ruim huis. Ons was 10 mense en daar was genoeg spasie vir almal. Heerlike, rustige omgewing. Het dit vreeslik baie geniet.

Ulrich S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrich S

Lekker kuier huis.

We were a large group of 9 people and it was such a lovely house for all of us to stay in and get together.

Marchellane L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchellane L

Absolutely gorgeous house.

The house is equipped with everything you need. It's spacious beautiful and neat. The view is phenomenal. It's perfect for a lovely getaway.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut pragtige huis.

Die huis is toegerus met alles wat jy nodig het. Dit is ruim, pragtig en netjies. Die uitsig is fenomenaal. Dit is perfek vir 'n pragtige wegbreek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lizelle T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle T

Dit was 'n heerlike ontspan.

Die huis is goed uiteengesit. Hulle voorsien vir alles selfs tot vir die kinders met nie breekware en speletjies. Stoep is heerlik om op te sit en kuier en die uitsig fantasties. Die plek sal my verseker weer sien.

Surita W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita W

Baie lekker, modern en veilig.

Alles goed behalwe boodskap wat ontvang is na ons uitgeklok het.

Samantha V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Samantha V

Great stay.

Great stay, was our 2nd stay, same house cleaning fee, expensive seeing that we were cleaning the house ourselves. Our motto: how we get the house, that's how we give it back.

Given S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Given S

Dit was wonderlik, baie gerieflik. Baie nice.

Lekke plek, lekke tyd, lekke blyplek.

Marilyn H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn H

Beautiful place to unwind and spend time with friends and family.

We enjoyed our time spent at See @ Sea tremendously! Stunning place, spacious and clean. I loved the openness of the place. Very safe and near all the shops and beach!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige plek om te ontspan en tyd saam met vriende en familie te spandeer.

Ons het ons tyd by See @ Sea baie geniet! Pragtige plek, ruim en skoon. Ek het die openheid van die plek geniet. Baie veilig en naby al die winkels en strand!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Charl P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl P

Wonderlik.

Wonderlike naweek saam met vriende, See @ Sea is 'n móét-sien!

Wade B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wade B

Beautiful house, will definitely go there again.

Awesome place to go with family and friends, beautiful view of the lagoon from the deck. I recommend anyone to go there and I promise you won't be disappointed.

Keith T - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith T

Fantasties en waarde vir geld.

Ons het almal baie lekker gekuier. Dit is regtig baie netjies and skoon en ons het geen probleme met enigiets gehad nie. Sal definitief weer kom.

Tersius S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersius S

Ons verblyf was uit die boonste rakke.

Die huis is mooi skoon en als op sy plek. Daar is als wat jy nodig het en die ligging met uitsig is van die beste.

Karla E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla E

Pragtige verblyf met 'n mooi uitsig.

Ons sal vir seker die verblyf aanbeveel, heerlik vir groot groepe.

See @ Sea se terugvoer

Hallo Karla

Baie bly jul het lekker gekuier en dat jul ons plekkie by ander sal aanbeveel. Ons is nog maar nuut in die bedryf en leer elke dag.
Kom gerus weer.
Groete
See@Sea

See @ Sea
Natanya S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natanya S

Lekke!

See @ Sea was fantasties, ek en my hele groep het dit baie geniet op die dek met 'n mooi uitsig oor die Lagoon. Dit is ook 'n baie ruim huis vir 'n groep vriende om saam te kuier.

See @ Sea se terugvoer

Goeiedag

So bly jul het dit geniet. Kom kuier gerus weer en vertel jul vriende asb van ons mooi plekkie

Groete
Chrismare

See @ Sea
Demi V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Demi V

Lovely, relaxing week at See @ Sea.

See @ Sea is a lovely and spacious house with a beautiful view. It’s in a great location. My family and I loved staying there for a week. There were only 5 things that I could fault: The wooden beds in the main and 2nd bedroom made terrible noises, which kept me awake and nearly woke my baby up each time. With every getting on, getting off and tossing and turning it would crack and it was very loud. The main bedroom’s shower head was horrible. Very poor water pressure. With water restrictions you want to get in and get out as quickly as possible but with the pressure being so low, it doesn’t feel like the water is even touching your body. The second bathroom’s shower leaked water from somewhere. There is only 1 sink in the kitchen. I don’t quite understand this. For such a big house, why only 1 sink? We had to rinse our dishes in a bucket. Some folks might not use the “bucket system” which will result in wasting water and we still have water restrictions in place! The big middle plate on the stove didn’t ignite. Lastly, most of the “clean” dishes were dirty. We had to wash most of the pots, pans and utensils first before we could use it. Not sure if it’s the previous guests or the cleaning team but it was a very poor job that was done! Again having to waste water unnecessarily. Other than the above, it’s a lovely house.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike, ontspanne week by See @ Sea.

See @ Sea is 'n pragtige en ruim huis met 'n pragtige uitsig. Dit het 'n goeie ligging. Ek en my gesin was mal oor die week daar. Daar was net 5 dinge wat ek fout mee gevind het: Die houtbeddens in die hoof en tweede slaapkamer het verskriklike geluide gemaak wat my wakker gehou het en my baba elke keer wakker gemaak het. Met elke opklim, afklim en omrol kraak dit en dit was baie hard. Die hoofslaapkamer se stortkop was verskriklik. Baie swak waterdruk. Met waterbeperkings wil jy binnekom en uitkom so vinnig as moontlik, maar met die druk wat so laag is, voel dit asof die water nie eers aan jou raak nie. Die tweede badkamer se stort lek water van iewers af. Daar is net 1 wasbak in die kombuis. Ek verstaan ​​dit nie heeltemal nie. Vir so 'n groot huis, waarom net 1 wasbak? Ons moes ons skottelgoed in 'n emmer spoel. Sommige mense gebruik dalk nie die "emmerstelsel" nie, wat sal lei tot die vermorsing van water en ons het steeds waterbeperkings in plek! Die groot middelplaat op die stoof het nie aangesteek nie. Laastens was die meeste van die "skoon" skottelgoed vuil. Ons moes die meeste van die potte, panne en eetgerei eers was voordat ons dit kon gebruik. Nie seker of dit die vorige gaste of die skoonmaakspan was nie, maar dit was 'n baie swak werk wat gedoen is! Weereens moet water onnodig vermors word. Anders as die bogenoemde, is dit 'n pragtige huis.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Gershwin G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gershwin G

Die verblyf was baie gemaklik en luuks.

Die huis is baie stylvol and daar is baie ruimte binne die huis. Dit is perfek vir 'n winter of somer wegbreek. Die eienaar is baie vriendelik en helpvol. Ek en my gesin het geen klagtes nie.

Aisha V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aisha V

Baie lekker.

Was net bietjie onkant betrap toe daar persoon stop terwyl ons op pad was en op 'n norserige manier vir my kom vra hoeveel mense ons dan was in die huis? En of ons op pad is? En die sleutels al by ons gevat. Ek voel dit was lelik! Weet nie of dit die eienaar was of wat nie. Ander ding is meer vadoeke asb. Dit het gereën. Ons het 2 vadoeke gehad vir die hele 5 dae. Die hoofslaapkamer se stort sal wel na gekyk moet word aangesien die hele badkamer nat was as ons stort, want die water loop onderdeur die deur.

Celeste I - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste I

Rustige en skoon atmosfeer.

Pragtige, skoon verblyf. Sal dit enige tyd aanbeveel. Als wat ons nodig gehad het was daar. Selfs vir ons twee kleintjies was daar plastiese bekers en borde.

Natasha W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha W

Stunning place to stay. View is awesome.

What a beautiful house inside and outside. View from the house is awesome. Spacious for a big family. We enjoyed sitting on the deck. Thank you we will definitely recommend to our friends and family.

Crystal N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Crystal N

Totally lovely.

We can only say it was an enjoyable experience. Extremely spacious (rooms/lounge/dining areas), clean, neat. The view from the balcony is really awesome. A small quick walk, and we found ourselves on the beach/lagoon. Thank you to Shannon and Megan who greeted us and saw us off when we had to book out. If I could make one suggestion: make the bamboo cover on the patio water-proof, with possible roll up weather blinds, so that if rains, one can still sit on the patio with the stacked doors open and the blinds down. But otherwise, a beautiful stay.

Amanda V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Watter pragtige uitsig!

Wonderlike oopplan-leefarea met pragtige uitsig.

Frans L - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans L

Ons het 'n fantastiese tyd gehad, alles positief.

Die huis is baie lekker vir 'n groot groep mense, private kamers met groot genoeg onthaal areas en parkering vir almal plus nog twee motorhuise. Die huis is goed geleë, naby alles met 'n fantastiese uitsig oor die strandmeer.

See @ Sea se terugvoer

Hallo Frans,

Dis wonderlik om te hoor jy het jul verblyf geniet!
Kom gerus weer.

Groete
LInga Longa
Langebaan Holiday Homes
AB

See @ Sea
Amorette V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amorette V

Almal wat saam was, was baie beïndruk met Linga Longa.

Dit was 'n baie aangename kuier, aangesien die huis skoon en gerieflik was.

Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Posbergstraat 4, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxNTk0OGRjLTFmMjgtNDI4OC05OWE1LTljNjE1NzdmOWU5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 10) 38 5 1 5 4 Posberg Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.096986318699 18.032508703041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang