Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See @ Sea

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Keith W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie baie lekker. Baie lekker en skoon huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odette S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2023

Fabulous stay. Amazing home. Beautiful views. Close to town centre. Perfect spot for a group family getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle D
Lang verblyf
5.0
Des 2022

Huis weg van die huis. 10 uit 10. Ruim, gemaklik en die ideale vakansiehuis. Ons het ongelooflik lekker gebly en die huis het alles wat jy nodig het. Die oopplan-leef en -stoeparea het See @ Sea die perfekte huis gemaak vir 3 gesinne met kinders. Die uitsig oor die lagoon maak die huis ekstra spesiaal. Dankie See @ Sea dat ons 'n onvergeetlike vakansie gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel D
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Heerlike huis met alles wat benodig word, stapafstand vanaf die winkels. Wonderlike woonhuis, goed toegerus, skoon en netjies. Baie goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Friendly, safe, modern, value for money. Enjoy the weekend, spacious modern value for money, well organised, clean. Will definitely choose the accommodation again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yonela M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2022

It was amazing. The place was very nice, everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Reuben C
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2022

Great. Photos don't do the place justice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willmaine W
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Fantastiese view in groot gerief! Sit asb. yskassie en koffiestasie in woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Tweede keer wat ons na hierdie huis terugkeer. En ons gaan vir seker weer! Een van die beste huise in Langebaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victoria S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

We enjoyed our stay and the house is outstanding. House is kitted with everything you need and clean and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chrismare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Posbergstraat 4, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxNTk0OGRjLTFmMjgtNDI4OC05OWE1LTljNjE1NzdmOWU5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 10) 38 5 1 5 4 Posberg Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.096986318699 18.032508703041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang