See @ Sea
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Chrismare Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Keith W - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Odette S - Des 2023
Algehele gradering
Fabulous stay.
Chantelle D - Des 2022
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Liezel D - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlike huis met alles wat benodig word, stapafstand vanaf die winkels.
Sharon P - Aug 2022
Algehele gradering
Friendly, safe, modern, value for money.
Yonela M - Okt 2022
Algehele gradering
It was amazing.
Reuben C - Jul 2022
Algehele gradering
Great.
Willmaine W - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastiese view in groot gerief!
Nina S - Sep 2021
Algehele gradering
Tweede keer wat ons na hierdie huis terugkeer. En ons gaan vir seker weer!
Victoria S - Mrt 2021
Algehele gradering
We enjoyed our stay and the house is outstanding.
Marile F - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier en gerus!
Gen D - Jan 2021
Algehele gradering
The house is pretty special. Large, spacious and beautiful views.
Leon S - Okt 2020
Algehele gradering
Lekkerste kuier stoep in Langebaan.
Leana S - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker huis vir 'n groot groep wat lekker wil kuier.
Anandie V - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier, naby aan strand en winkel, rustige buurt, enige probleme word flink en vriendelik uitsorteer.
Karen V - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige huis, rustige omgewing, lieflike uitsig, als wat ons nodig gehad het.
Ulrich S - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker kuier huis.
Marchellane L - Jul 2019
Algehele gradering
Absolutely gorgeous house.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut pragtige huis.
Die huis is toegerus met alles wat jy nodig het. Dit is ruim, pragtig en netjies. Die uitsig is fenomenaal. Dit is perfek vir 'n pragtige wegbreek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lizelle T - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ontspan.
Surita W - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker, modern en veilig.
Samantha V - Mrt 2019
Algehele gradering
Great stay.
Given S - Des 2018
Algehele gradering
Dit was wonderlik, baie gerieflik. Baie nice.
Marilyn H - Nov 2018
Algehele gradering
Beautiful place to unwind and spend time with friends and family.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige plek om te ontspan en tyd saam met vriende en familie te spandeer.
Ons het ons tyd by See @ Sea baie geniet! Pragtige plek, ruim en skoon. Ek het die openheid van die plek geniet. Baie veilig en naby al die winkels en strand!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Charl P - Okt 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Wade B - Sep 2018
Algehele gradering
Beautiful house, will definitely go there again.
Keith T - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties en waarde vir geld.
Tersius S - Jul 2018
Algehele gradering
Ons verblyf was uit die boonste rakke.
Karla E - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige verblyf met 'n mooi uitsig.
See @ Sea se terugvoer
Hallo Karla
Baie bly jul het lekker gekuier en dat jul ons plekkie by ander sal aanbeveel. Ons is nog maar nuut in die bedryf en leer elke dag.
Kom gerus weer.
Groete
See@Sea
Natanya S - Mrt 2018
Algehele gradering
Lekke!
See @ Sea se terugvoer
Goeiedag
So bly jul het dit geniet. Kom kuier gerus weer en vertel jul vriende asb van ons mooi plekkie
Groete
Chrismare
Demi V - Okt 2018
Algehele gradering
Lovely, relaxing week at See @ Sea.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike, ontspanne week by See @ Sea.
See @ Sea is 'n pragtige en ruim huis met 'n pragtige uitsig. Dit het 'n goeie ligging. Ek en my gesin was mal oor die week daar. Daar was net 5 dinge wat ek fout mee gevind het: Die houtbeddens in die hoof en tweede slaapkamer het verskriklike geluide gemaak wat my wakker gehou het en my baba elke keer wakker gemaak het. Met elke opklim, afklim en omrol kraak dit en dit was baie hard. Die hoofslaapkamer se stortkop was verskriklik. Baie swak waterdruk. Met waterbeperkings wil jy binnekom en uitkom so vinnig as moontlik, maar met die druk wat so laag is, voel dit asof die water nie eers aan jou raak nie. Die tweede badkamer se stort lek water van iewers af. Daar is net 1 wasbak in die kombuis. Ek verstaan dit nie heeltemal nie. Vir so 'n groot huis, waarom net 1 wasbak? Ons moes ons skottelgoed in 'n emmer spoel. Sommige mense gebruik dalk nie die "emmerstelsel" nie, wat sal lei tot die vermorsing van water en ons het steeds waterbeperkings in plek! Die groot middelplaat op die stoof het nie aangesteek nie. Laastens was die meeste van die "skoon" skottelgoed vuil. Ons moes die meeste van die potte, panne en eetgerei eers was voordat ons dit kon gebruik. Nie seker of dit die vorige gaste of die skoonmaakspan was nie, maar dit was 'n baie swak werk wat gedoen is! Weereens moet water onnodig vermors word. Anders as die bogenoemde, is dit 'n pragtige huis.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gershwin G - Jun 2018
Algehele gradering
Die verblyf was baie gemaklik en luuks.
Aisha V - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Lees meerCeleste I - Sep 2018
Algehele gradering
Rustige en skoon atmosfeer.
Natasha W - Jan 2018
Algehele gradering
Stunning place to stay. View is awesome.
Crystal N - Jul 2018
Algehele gradering
Totally lovely.
Lees meerAmanda V - Okt 2017
Algehele gradering
Watter pragtige uitsig!
Frans L - Feb 2016
Algehele gradering
Ons het 'n fantastiese tyd gehad, alles positief.
See @ Sea se terugvoer
Hallo Frans,
Dis wonderlik om te hoor jy het jul verblyf geniet!
Kom gerus weer.
Groete
LInga Longa
Langebaan Holiday Homes
AB
Amorette V - Aug 2015
Algehele gradering
Almal wat saam was, was baie beïndruk met Linga Longa.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Posbergstraat 4, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang