Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See @ Sea

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Posbergstraat 4, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 600 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

See @ Sea is 'n luukse selfsorg-vakansiehuis in die middel van Langebaan, 'n entjie se stap vanaf die strand en die middestad.

Die huis beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers wat almal toegerus is met baddens en storte. Die hoofkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n dubbelbed. Die derde kamer beskik oor 2 enkelbeddens. Die vierde kamer het 'n dubbelbed en kamer 5 het 2 enkelbeddens. Kamer 2 en 3 deel 'n badkamer en kamer 4 en 5 deel 'n badkamer.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n moderne volledig toegeruste kombuis, 'n leefarea met 'n ingeboude braai, 'n oopplan-eetarea en sitkamer in wat uitloop na 'n verhewe houtdek.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, 'n platskerm-TV en volledige DStv in. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien. CCTV-kameras word buite geïnstalleer vir veiligheid.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chrismare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Posbergstraat 4, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink See @ Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Posbergstraat 4, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxNTk0OGRjLTFmMjgtNDI4OC05OWE1LTljNjE1NzdmOWU5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 10) 38 5 1 5 4 Posberg Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.096986318699 18.032508703041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang