Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See en Berg Rusplek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Adelle J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Magnificent. Magnificent. The owner made sure that we had everything needed. The photos do not show the true beauty of this place. We were so blessed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Sal weer van die akkommodasie gebruik maak. Baie lekker en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius Lynn
See en Berg Rusplek
Dankie vir jou gunstige resensie, Hannelie.

Johan C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Ons hou van die area, strand is naby asook die nodige geriewe. Ligging is goed en Hartenbos is 15 min se ry, Mosselbaai net 20 min.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie M
Kort verblyf
4.4
Des 2023

Baie lekker. Die huis was baie gerieflik en luuks. Ons het die week baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2021

Ons het heerlik gekuier en sal dit enige tyd aanbeveel ons sal definitief weer daar gaan bly. Huis was netjies en ruim. Ons was hartlik ontvang. Diens is puik. Huis se leefarea is groot genoeg en almal kan hulself geniet. Dit het die mooiste see uitsig en gerieflik geleë vir stappies. Huis het ook als wat jy benodig. Diens is puik, ons was hartlik verwelkom. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marius Lynn
See en Berg Rusplek
Baie dankie. Julle is sterre. Jammer julle moes vroeg vertrek. Ja beslis, kom asb weer.

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Okt 2021

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizette V
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Apr 2021

Die ligging is goed en veilig. Beddens in 2 kamers is goed, derde kamer slegs vir kinders. Ek hou nie van versteekte kostes nie so die R450 wat ek moes betaal het vir 'n diensfooi en sanitasie was 'n verrassing. Dis 'n eerste vir my van alle besprekings wat ek al deur die webtuiste gedoen het dit het my nogal afgesit.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Barbara P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2020

Ongelooflike netjiese, pragtige plek! Die eienaars is vriendelik en ons het dadelik welkom gevoel. Die plek is pragtig netjies en skoon en het aan al ons behoeftes voldoen plus meer. Die leefarea bo en hoofslaapkamer het 'n pragtige see-uitsig. Ons het lekker gerus en sal beslis weer wil gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius Lynn
See en Berg Rusplek
Julle was so welkom. Ons enigste bekommernis was die weer, maar dit het ook saamgespeel. Kom gerus gou weer.

Gerhard L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2020

Lekker. Baie rustig met 'n kuslyn-uitsig. Baie spasie en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius Lynn
See en Berg Rusplek
Dankie julle. Kom enige tyd weer.

Charmaine V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Asemrowend, sal vir seker weer daar bly. Pragtige plek, skoon en is vriendelik ontvang deur eienaar en die kinders het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius Lynn
See en Berg Rusplek
Julle is enige tyd welkom. Kom gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marius Lynn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeperdjie-laan 28A, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8879dc038449c28ff141797d6d6da8ab655fbe296eb438cdb05a3b1f392cb350266deaf6daf2ca127336376b307f280ee6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7) 26 5 1 5 28A Seeperdjie Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.067373752643 22.186286186044

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang