See en Berg Rusplek
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marius Lynn Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 37
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Adelle J - Sep 2024
Algehele gradering
Magnificent.
Hannelie V - Jun 2024
Algehele gradering
Sal weer van die akkommodasie gebruik maak.
See en Berg Rusplek se terugvoer
Dankie vir jou gunstige resensie, Hannelie.
Johan C - Apr 2023
Algehele gradering
Ons hou van die area, strand is naby asook die nodige geriewe.
Elsie M - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Adele B - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en sal dit enige tyd aanbeveel ons sal definitief weer daar gaan bly.
See en Berg Rusplek se terugvoer
Baie dankie. Julle is sterre. Jammer julle moes vroeg vertrek. Ja beslis, kom asb weer.
Anonieme gas - Okt 2021
Algehele gradering
Lizette V - Apr 2021
Algehele gradering
Die ligging is goed en veilig.
Marita V - Sep 2019
Algehele gradering
Ongelooflike pragtige, skoon en netjiese plek!
See en Berg Rusplek se terugvoer
Pragtig! So bly julle het geniet. Jammer ons kon julle nie ontmoet nie. Kom asb. weer. Hierdie keer braai ons lekker saam.
Charmaine V - Des 2019
Algehele gradering
Asemrowend, sal vir seker weer daar bly.
See en Berg Rusplek se terugvoer
Julle is enige tyd welkom. Kom gerus weer.
Frans G - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
See en Berg Rusplek se terugvoer
Goeie dag Frans,
Dankie julle. Kom maak gerus weer n draai.
Botha V - Jun 2019
Algehele gradering
Amazing verblyf en gerief en uitstekende waarde vir geld!
See en Berg Rusplek se terugvoer
Baie dankie, Botha. Dit was lekker om julle te ontmoet en te huisves.
Kom gerus weer en bring die hele familie saam. Julle is enige tyd weer welkom.
Brendon G - Apr 2019
Algehele gradering
Was 'n baie lekker woning en baie goed geleë met mooi see-uitsig. Baie mooi, sal enige tyd weer daar bly.
See en Berg Rusplek se terugvoer
Julle was excellent gaste. Die vakansie huis so skoon gelos. Die feetjies het seker skoongemaak. Kom asb gou weer.
Ineke M - Jan 2019
Algehele gradering
Perfekte, moderne huis met die mooiste uitsig!
Lees meerSuzette K - Okt 2019
Algehele gradering
Awesome and beautiful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome en mooi.
Dit is so mooi en die uitsig is wonderlik. Mis dit alreeds, binnekort weer bespreek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
See en Berg Rusplek se terugvoer
Thanx Suzette. Was ons plesier im julle hier te hê. Kyk uit vir julle.
Lindie G - Mrt 2019
Algehele gradering
Was 'n pragtige, skoon en netjiese vakansiehuis.
See en Berg Rusplek se terugvoer
Puik gaste. Ons Kyk uit vir wanneer hulle weer kom draai.
Marinet G - Mrt 2019
Algehele gradering
Ware vakansie-rusplek.
Irami L - Jan 2019
Algehele gradering
Ruim, gasvry en baie skoon!
See en Berg Rusplek se terugvoer
Wonderlike mense. Plek silverskoon gelos. Kom asb. weer.
Jacques D - Jan 2019
Algehele gradering
Absoluut wonderlik, en net wat ek gesoek het!
See en Berg Rusplek se terugvoer
Jacques en sy vrou was wonderlike gaste. Hulle het die plek so skoon gelos ons het gedink die feetjies het oornag kom skoonmaak. Dit was idiaal vir hulle Toy pom hondjie ook.
Kom definitief weer sonder huiwering.
Matthew Z - Aug 2019
Algehele gradering
Tranquil, beautiful and ideally located.
Anchen V - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was soos 'n naweek wegbreek met 'n see-uitsig, maar by jou eie huis.
See en Berg Rusplek se terugvoer
Oulike mense. Ons is reg as julle weer wil kom kuier.
Barbara P - Feb 2020
Algehele gradering
Ongelooflike netjiese, pragtige plek!
See en Berg Rusplek se terugvoer
Julle was so welkom. Ons enigste bekommernis was die weer, maar dit het ook saamgespeel. Kom gerus gou weer.
Gerhard L - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekker.
See en Berg Rusplek se terugvoer
Dankie julle. Kom enige tyd weer.
Charlene C - Sep 2018
Algehele gradering
Dit rustig en pragtig en fantasties.
See en Berg Rusplek se terugvoer
Julle was fantasies. Dankie ook dat julle so mooi na ons plek gekyk het soos Jul eie. Mooi skoon gelos. Kom gerus weer.
Jacques W - Nov 2018
Algehele gradering
Fantastiese blyplek!
Mario B - Sep 2018
Algehele gradering
Lovely place with great views.
Ashlin R - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
See en Berg Rusplek se terugvoer
Dankie. Julle was puik. Mooi na ons plek gekyk. Alles skoon en netjies gelos. Groot plesier om julle te hê.
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seeperdjie-laan 28A, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang