Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See en Berg Rusplek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Hannelie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Sal weer van die akkommodasie gebruik maak. Baie lekker en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius Lynn
See en Berg Rusplek
Dankie vir jou gunstige resensie, Hannelie.

Johan C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Ons hou van die area, strand is naby asook die nodige geriewe. Ligging is goed en Hartenbos is 15 min se ry, Mosselbaai net 20 min.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie M
Kort verblyf
4.4
Des 2023

Baie lekker. Die huis was baie gerieflik en luuks. Ons het die week baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2021

Ons het heerlik gekuier en sal dit enige tyd aanbeveel ons sal definitief weer daar gaan bly. Huis was netjies en ruim. Ons was hartlik ontvang. Diens is puik. Huis se leefarea is groot genoeg en almal kan hulself geniet. Dit het die mooiste see uitsig en gerieflik geleë vir stappies. Huis het ook als wat jy benodig. Diens is puik, ons was hartlik verwelkom. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marius Lynn
See en Berg Rusplek
Baie dankie. Julle is sterre. Jammer julle moes vroeg vertrek. Ja beslis, kom asb weer.

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Okt 2021

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizette V
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Apr 2021

Die ligging is goed en veilig. Beddens in 2 kamers is goed, derde kamer slegs vir kinders. Ek hou nie van versteekte kostes nie so die R450 wat ek moes betaal het vir 'n diensfooi en sanitasie was 'n verrassing. Dis 'n eerste vir my van alle besprekings wat ek al deur die webtuiste gedoen het dit het my nogal afgesit.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marita V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2019

Ongelooflike pragtige, skoon en netjiese plek! Dis 'n pragtige plek vir 'n wegbreek vakansie! Dit het alles wat jy aan kan dink en nog meer. Die dekor is stunning! Die plek is baie skoon, netjies, veilig en die see uitsig is pragtig! Definitief 5 ster-akkommodasie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius Lynn
See en Berg Rusplek
Pragtig! So bly julle het geniet. Jammer ons kon julle nie ontmoet nie. Kom asb. weer. Hierdie keer braai ons lekker saam.

Charmaine V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Asemrowend, sal vir seker weer daar bly. Pragtige plek, skoon en is vriendelik ontvang deur eienaar en die kinders het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius Lynn
See en Berg Rusplek
Julle is enige tyd welkom. Kom gerus weer.

Frans G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2019

Baie lekker. Alles was skoon en die uitsig was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius Lynn
See en Berg Rusplek
Goeie dag Frans, Dankie julle. Kom maak gerus weer n draai.

Botha V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2019

Amazing verblyf en gerief en uitstekende waarde vir geld! Oom Marius is 'n uitstekende en behulpsame gasheer en die huis is baie goed ingerig en baie modern en goeie ligging! Die pragtige uitsig het ons batterye weer gelaai vir die Kaap! Baie dankie vir 'n amazing week!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius Lynn
See en Berg Rusplek
Baie dankie, Botha. Dit was lekker om julle te ontmoet en te huisves. Kom gerus weer en bring die hele familie saam. Julle is enige tyd weer welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marius Lynn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeperdjie-laan 28A, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8879dc038449c28ff141797d6d6da8ab655fbe296eb438cdb05a3b1f392cb350266deaf6daf2ca127336376b307f280ee6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 7) 25 5 1 5 28A Seeperdjie Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.067373752643 22.186286186044

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang