Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See Huisie

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 21 Jul 2024 tot 12 Des 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwberg-weg 66, Xanadu Kompleks, Eenheid 8, Kaapstad, 7439, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 R1 610 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

See Huisie is 'n bekoorlike en privaat duplekswoonstel wat in 'n veilige kompleks in Blouberg geleë is. Dit is stapafstand vanaf die strand en Tafelberg en is stapafstand vanaf verskeie winkels, restaurante, kroeë en die MyCiTi-busse.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers, 1 volledige badkamer wat op die boonste verdieping is en 'n aparte gastetoilet op die onderste verdieping. Elke slaapkamer het koningingrootte-bed en gaste deel 'n badkamer met 'n hoekbad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en Youtube. Gratis WiFi is beskikbaar.

Stapeldeure lei na 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe. Parkeerplek vir 1 voertuig, agter 'n afstandbeheerhek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Caren K
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely seaside stay. We had a lovely stay. The place was very neat and the host is friendly and helpful. Loved the outdoor garden for b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Natasja R
Gesin met tieners
5.0
Lekker gerus. Dit sal goed wees as daar vooraf 'n beskrywing is wat meld dat parkeering beperk is en slegs vir kleiner voertuie geskik is. Sodoende ka...
Sien meer
Mei 2024
Kofi M
Saam met lewensmaat
5.0
Host was nice. Fantastic hospitality.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Hennie B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, vriendelike gasheer, veilig en goed ingerig. Pragtige ruim en veilige plekkie. Baie goed geleë vir ons rede vir reis.
Mrt 2024
Monique P
4.4
Beautiful place. Nice and clean. Clean and very spacious for a family traveling for holidays. Very nice area close to a lot of shops an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 72

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Blaauwberg-weg 66, Xanadu Kompleks, Eenheid 8, Kaapstad, 7439, Wes-Kaap
  • Gaste dink See Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
R2 300 R1 610
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 300
R2 300 R1 610
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwberg-weg 66, Xanadu Kompleks, Eenheid 8, Kaapstad, 7439, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA886cd421771242d198fd0cee9359082d1b30eef7909957e4d1aafae3d83b63e779b2c018aa53eeb2025a67ed988c18065e36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R1 610 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 66 Blaauwberg Road Xanadu Complex, Unit 8 7439 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.824201080361 18.485675346652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang