See Rus
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lynne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Simonne M - Jul 2024
Algehele gradering
Enjoyed our stay! Was worth every cent!
Erich P - Feb 2024
Algehele gradering
'n 5-ster verblyf in elke opsig!
Pieter L - Aug 2023
Algehele gradering
Huis weg van my huis.
Pieter L - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies, ruim, skoon, uitsig en ontvangs vriendelikheid.
Alcinda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, veilig en gasheer baie behulpsaam. Die see-uitsig is ook baie geniet. Dankie.
Annette F - Aug 2023
Algehele gradering
'n Juweel.
Betsie W - Jun 2023
Algehele gradering
Alles was perfek.
Lees meerLouis S - Jul 2023
Algehele gradering
Sal weer van See Rus gebruik maak.
Murray H - Jul 2023
Algehele gradering
Just a quick overnight stay on the way to the airport.
Emily H - Jul 2022
Algehele gradering
Terdeë geniet.
See Rus se terugvoer
Hi Emily,
Dankie vir die pragtige resensie. So bly om te hoor julle het dit geniet. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Karin B - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Rustige atmosfeer.
Simone E - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Rustige atmosfeer. Heerlik gekuier.
Belia V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelike ontvangs en mooi uitsig.
Thenjiwe D - Des 2021
Algehele gradering
I came to See Rus to write my last exam paper. I am glad I chose this place, oh what a beautiful and peaceful environment.
Thabisile N - Okt 2021
Algehele gradering
It was very clean, everything was there in our room.
Eurelia M - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtig, netjies en gerieflik
Paul D - Mrt 2020
Algehele gradering
Good communication prior to arrival with relevant directions.
Lees meerSee Rus se terugvoer
Thank you so much for the lovely rating and review. It was such a pleasure to host you, and we enjoyed chatting with you. We really appreciate guests like you.
Even a Thank you card left to show appreciation. We are open to you for any further bookings in the future when you visit South Africa again.
Rudolph B - Jan 2020
Algehele gradering
Beste slaapplek in die area.
See Rus se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige review en rating. Dit is altyd verblyend om te sien gaste waardeer die pogings om hulle gasvry te laat voel en ons bydrae om hulle n aangename verblyf by See Rus te verseker.
Ons sal altyd uit ons pad gaan om wonderlike gaste soos julleself net die beste moontlik te bied.
Julle is verseker baie welkom om ons weer te kom besoek.
Anne R - Okt 2020
Algehele gradering
Lynne and Gerhard were caring hosts who have put a lot of effort into making the accommodation attractive, comfortable and clean.
Ignatius C - Aug 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en pragtige plek.
Lou-mari H - Okt 2019
Algehele gradering
Beste verblyf wat ek al ooit gebly het.
See Rus se terugvoer
Hallo Lou-mari. Ek hoop julle het veilig terug na julle tuiste gereis. Baie dankie vir die pragtige resensie . Dit laat ons as eienaars se harte sommer warm klop om te weet dat ons pogings om 'n idiale verblyf te bied waardeer word. Ons sal altyd uit ons pad gaan om verblyf aan gaste so gerieflik en aangenaam as moontlik te maak. Julle is baie welkom om ons weer te besoek en ons sien baie uit daarna.
Lou-mari H - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker en rustig.
See Rus se terugvoer
Goeie dag Lou-mari,
Baie dankie vir die pragtige review. Dit was n groot plesier om julle daar te he. En hopelik sien ons julle weer.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gardeniasingel 17, Westbrook, 4400, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang