Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See Rus

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Lisle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

'n Juweel! Ons sal enige tyd weer daar bly! Lynne is 'n pragtige persoon en sy het 'n pragtige plek. Baie dankie, dit was wonderlik lekker, skoon, perfek. Foto's is regtig dit wat jy kry. Alles en nog meer wat ons nodig gehad het. Sy en haar man gaan uit hul pad uit om te help waar hul kan. Dankie, weereens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simonne M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Enjoyed our stay! Was worth every cent! We only spent one night at See Rus as it was a stopover. We loved it for its amazing view of the ocean and its close proximity to the airport. We will definitely stay again for longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erich P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

'n 5-ster verblyf in elke opsig! Pragtige selfsorgwoonstel met stoep en as bonus seeuitsig! Uiters vriendelike en gasvrye gasheer en gasvrou! Lapa met braaigeriewe 5-ster bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Netjies, ruim, skoon, uitsig en ontvangs vriendelikheid. Baie lekker gebly. Pragtige uitsig. Ruim, met see-uitsig stoep. Lapa met braaigeriewe. Lekker kuier in die sitkamer en 'n volledige kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alcinda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Rustig, veilig en gasheer baie behulpsaam. Die see-uitsig is ook baie geniet. Dankie. Baie rustig en stil. Dit was baie lekker om lekker te kuier en te rus. Moet net ry winkels toe en strand toe, maar verblyf is goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

'n Juweel. See Rus is 'n pragtige, stylvolle eenheid wat geleë is in 'n rustige, veilige area. Die eenheid is huislik met alles wat jy nodig het en nog meer. Alles is goedversorg en gemaklik. Ons sal definitief die eenheid vir ander aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Huis weg van my huis. Naby lughawe, vriendelik ontvang, kommunikasie voor die tyd goed ingelig oor hoe alles werk. Volledige kombuis. Gas vir load shedding, noodlampies vir load shedding. Lekker sitkamerstel waar kinders kon kom kuier en lekker TV kyk. Stoep met sitstel. See-uitsig en leker lapa met braai. Lekker daar gebraai en kaart gespeel. Kamer en badkamer is ruim en uiters netjies. Wees net bedag op trappies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Betsie W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Alles was perfek. Die ligging, verblyf, braaiplek en see-uitsig was perfek en presies soos in die advertensie. Alles was baie skoon, netjies en gemaklik. Die gasvrou het ons met aankoms verwelkom en ingelig van WiFi, Eskom beurtkrag tye en i.v.m. gasstoof, LED liggies ens. as daar beurtkrag is. Hulle was beskikbaar indien ons enige iets sou nodig kry, maar daar was alles om ons verblyf gerieflik te maak. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Murray H
1 nag
4.8
Jul 2023

Just a quick overnight stay on the way to the airport. The GPS sent me to the wrong street. They were very quick to come and find me and take me there. Very easy, clear way from there to the airport.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Louis S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Sal weer van See Rus gebruik maak. Verblyf is netjies en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lynne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gardeniasingel 17, Westbrook, 4400, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANP84XuzWiO8cZ3so0f2opxTcVZV2nxWCh1MIBLl5mmLW12lpwq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 17 Gardenia Crescent Westbrook 4400 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.592569608773 31.166564910254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang