Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See-Skulp

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.1
Joey A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

The house was very clean. We had a wonderful time. Our stay was very pleasant and nice. It is a very quiet area, and it is a neat and cosy house for a family break away. Thank you. We will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shawn G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Dit was heerlik. Die plek het als en meer as wat jy nodig het. Dit was als skoon en netjies. Ons het baie lekker daar gebly en sal beslis weer daarheen gaan. Dit is lekker stil en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Wonderlik! Pragtige plekkie en met alles toegerus wat jy kan benodig! Vriendelike gasvrou. Sal vir seker weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
See-Skulp
Wonderlike gaste! Verseker sal hulle weer welkom wees by Seeskulp!

Freda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Lieflike, gerieflike en netjiese huis. Sal enige tyd weer die huis bespreek. Veilige area en in die aand kan jy Mosselbaai se liggies sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donald C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Bekoorlik en rustig. Ons het baie lekker by See-Skulp gebly. Die huisie het als wat ons nodig gehad het, en die eienaars is baie vriendelik en tegemoetkomend. Sal definitief weer by See-Skulp wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
See-Skulp
Dit was so lekker om julle te huisves. Wonderlike gaste. Kom kuier gerus weer.

Gerda K
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Baie ontspanne en ruim. Het voorsiening gemaak vir 'n gasstofie en ligte tydens beurtkrag. Baie vriendelik en behulpsaam. Daar was 'n probleem met 'n deur waarvoor hulle verskoning gevra het, onvoorsiene omstandighede. Baie skoon en netjies. Baie ruim. genoeg badkamers vir tieniers. Die ligging is baie lekker en rustig. Ek beveel aan dat jy jou DStv by die huis los en laat hulle dit vir jou aansit teen 'n minimale bedrag. Dit is minder moeite vir jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle F
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2023

Pleasant stay. Comfortable and much more spacious than depicted in the photos. Everything is neat and tidy. I will recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
See-Skulp
Michele en vriende is wonderlike gaste. Hulle sal enige weer welkom wees.

Jacqueline V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mei 2023

Rustige atmosfeer. Gasvrou het my vriendelik ontvang en die nodige rëels gedeel. Dit is 'n heerlike woning, ruim en oop, ideaal vir 'n lekker familievakansie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolf L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Ongelooflike verblyf. Heerlike verblyf in die netjieste, skoonste strandhuis wat jy jou kan verbeel. Alle benodighede was daar, niks het gekort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
See-Skulp
Hulle sal altyd weer welkom wees om te kom kuier. Wonderlike gaste. Alles was netjies.

Annemarie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Tipiese seekothuis-gevoel met dreuning van seebranders saans wat jou aan die slaap sus. Vriendelike, behulpsame gasvrou wat sorg vir gaste se gerief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
See-Skulp
Wonderlike gaste. Hulle sal altyd weer welkom wees by Seeskulp!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skulplaan 11, Tergniet, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7bf599ce2e131e95e6dbd8b71ea6b69aae8ecd121a4311e31ff0b8db038221ee5b86b640e164b76fbedfb83eb6c048d93ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 15 5 1 5 11 Skulp Avenue Tergniet 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.067894097208 22.184068506765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang