Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See-Skulp

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skulplaan 11, Tergniet, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

See-Skulp is 'n ruim selfsorghuis vir 2 tot 6 mense met 'n see-uitsig in Reebok.

Die ruim huis het 4 slaapkamers, een met sy eie badkamer. Die vierde slaapkamer is 'n kinderkamer met 'n stapelbed vir kinders. Een badhanddoek per gas word voorsien, en gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring. Een van die kamers het 'n bababed.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, vrieskas, skottelgoedwasser asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word.

Die sitkamer is toegerus met 'n TV. Gaste is ook welkom om hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saam te bring om na DStv te kyk. Die huis is volledig toegerus vir tot 6 gaste, maar 'n ekstra fooi kan gehef word vir ekstra gaste.

Die leefarea maak oop op 'n agterplaas met 'n onderdakstoep en 'n ingeboude braai-area.

Besoekers aan Tergniet kan op die strand gaan stap, visvang of in die getypoel swem, Klein Brak-strand en strandmeer besoek, of 'n kort entjie ry en Mosselbaai verken. Die gewilde De Vette Mossel- en Seeplaas-restaurante is net om die draai.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.1
Wat gaste dink
Joey A
Saam met lewensmaat
5.0
The house was very clean. We had a wonderful time. Our stay was very pleasant and nice. It is a very quiet area, and it is a neat and c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Shawn G
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was heerlik. Die plek het als en meer as wat jy nodig het. Dit was als skoon en netjies. Ons het baie lekker daar gebly en sal beslis weer daarhee...
Sien meer
Apr 2024
Danel D
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik! Pragtige plekkie en met alles toegerus wat jy kan benodig! Vriendelike gasvrou. Sal vir seker weer daar gaan bly!
Sep 2023
Freda B
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike, gerieflike en netjiese huis. Sal enige tyd weer die huis bespreek. Veilige area en in die aand kan jy Mosselbaai se liggies sien.
Mrt 2023
Donald C
Saam met lewensmaat
5.0
Bekoorlik en rustig. Ons het baie lekker by See-Skulp gebly. Die huisie het als wat ons nodig gehad het, en die eienaars is baie vriendelik en tegemoe...
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Skulplaan 11, Tergniet, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink See-Skulp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skulplaan 11, Tergniet, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7bf599ce2e131e95e6dbd8b71ea6b69aae8ecd121a4311e31ff0b8db038221ee5b86b640e164b76fbedfb83eb6c048d93ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 15 5 1 5 11 Skulp Avenue Tergniet 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.067894097208 22.184068506765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang