Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See-Soene

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
George M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Die eenheid is goed toegerus met alles wat benodig word vir 'n lekker vakansie. Baie lekker gebly, goed toegeruste en skoon eenheid. Geleë in 'n baie rustige area, maar tog loopafstand na die strand. Kan die plekkie werklik aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
See-Soene
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer ons gaste en hoop om julle weer te sien. Groetnis Karen SeeSoene

Ruaan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Comfortable, clean and sufficient. Well located, easy to access, clean and comfortable. Friendly and efficient communication from the hostess throughout.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
See-Soene
Baie dankie. Hoop om julle weer terug te sien eendag. Groetnis Karen

Rickus A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Vriendelike eienaars, maak seker dat jy op jou gemak is, netjies en veilig. Skoon, veilig, rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Central, convenient & tidy. Very neat and tidy. I appreciate the fine details of the items available to us for catering our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karen
See-Soene
Thank you for the lovely review. Hope to host you again in the future. Regards, Karen

Liedjie B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Came as strangers. Left as friends. Warm reception. Beautiful spaces. Fully equipped. Karen assisted with ideas of places to see and things to do. Fantastic stay. Definitely going back in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcel L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Vriendelike mense, baie netjies, sentraal geleë, baie gemaklik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorette L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Knus en gerieflik. Gasvrou het spesiale moeite gedoen om elektriese komberse aan te sit voor koms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Blanche T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Goeie koffie was 'n bonus! Baie oulike, skoon, netjiese woonstel met alles wat jy nodig het. Ons het baie lekker gebly! Kan dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
See-Soene
Baie dankie vir jou fantastiese resensie, Blanche. Waardeer dit so baie. Hoop ek sien julle gou weer. Groetnis Karen See-soene

Jacques J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Beste waarde vir geld. Wat 'n fantastiese plek, die ligging is perfek en die huis het alles wat mens kan nodig kry. Julle sal ons beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
See-Soene
Baie dankie, Jacques, vir jou wonderlike resensie. Dit is vir my baie belangrik om seker te maak dat my gaste alles het wat hulle benodig. Seesoen groete.

Thinus V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Baie gerieflike oorslaap op pad Kaap toe gewees. Baie netjies en baie goed toegerus, TV kan mens Netflix kyk as jy jou eie Netflix-rekening het. Sal beslis weer in die toekoms oorweeg vir oorslaap Kaap toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
See-Soene
Baie dankie, Thinus, vir jou resensie. Sal jou graag weer wil huisves. Groete. Karen See-soene

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berthold Alheit-straat 51, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b93cc163305ef09323c5aaa1f2d366931874f971b7e9ab244e78bcb5562b8d0a72ffa7f9d3dd98ea2427544b2ab1b201e2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 51 Berthold Alheit Street Bay View 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.134847393151 22.111963875463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang