Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See-Soene

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marcel L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Vriendelike mense, baie netjies, sentraal geleë, baie gemaklik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorette L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Knus en gerieflik. Gasvrou het spesiale moeite gedoen om elektriese komberse aan te sit voor koms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Blanche T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Goeie koffie was 'n bonus! Baie oulike, skoon, netjiese woonstel met alles wat jy nodig het. Ons het baie lekker gebly! Kan dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
See-Soene
Baie dankie vir jou fantastiese resensie, Blanche. Waardeer dit so baie. Hoop ek sien julle gou weer. Groetnis Karen See-soene

Jacques J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Beste waarde vir geld. Wat 'n fantastiese plek, die ligging is perfek en die huis het alles wat mens kan nodig kry. Julle sal ons beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
See-Soene
Baie dankie, Jacques, vir jou wonderlike resensie. Dit is vir my baie belangrik om seker te maak dat my gaste alles het wat hulle benodig. Seesoen groete.

Thinus V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Baie gerieflike oorslaap op pad Kaap toe gewees. Baie netjies en baie goed toegerus, TV kan mens Netflix kyk as jy jou eie Netflix-rekening het. Sal beslis weer in die toekoms oorweeg vir oorslaap Kaap toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
See-Soene
Baie dankie, Thinus, vir jou resensie. Sal jou graag weer wil huisves. Groete. Karen See-soene

Palma S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Excellent accommodation. Lovely stay. Great accommodation. Clean facility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berthold Alheit-straat 51, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b93cc163305ef09323c5aaa1f2d366931874f971b7e9ab244e78bcb5562b8d0a72ffa7f9d3dd98ea2427544b2ab1b201e2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 51 Berthold Alheit Street Bay View 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.134847393151 22.111963875463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang